The White House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 2 woonstelle wat addisioneel verhuur kan word (slaapplek vir 3 en 5 gaste apart) - die woonstelle word nie aan ander groepe verhuur nie, en kan slegs deur die huidige gaste verhuur word teen 'n addisionele fooi.
Rolstoel opheffing toestel soos gesien op foto's is ontkoppel en dus nie funksioneel nie.
Skoonmaak kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Groot sakke met afgesnyde Rooikranshout beskikbaar teen 'n ekstra koste. Betaling kan in kontant of EFT gelos word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 425
per nag (plek vir 23)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 425
per nag (plek vir 23)
Vanaf
R 7 425
per nag (plek vir 23)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Crest Road, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4d29c2ab03d7df391653c1610f1bd040712f357124a1c1830516ae1371d2070238922c6cfcf679322ef55a92747d9bea2ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 425 per nag (plek vir 23) 8 5 1 5 87 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.660224246506 19.491864655225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang