+28
Gastehuis in Oudtshoorn

The Whitehouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Kelli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Was great. Very accommodating, friendly and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goed. Ja, mense was vriendelik. Kamer was goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Friendly, felt at home. Awesome. Outstanding service, friendliness, open communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag
1.2
Mrt 2026

Nooit weer. Ek het nie daar gebly nie. Die adres op die webblad is nie reg volgens GPS of Google Maps nie. Ek het bewyse. Die kontaknommer op julle webblad is nie geldig nie. Ek kon nie die eienaar self opspoor nie. Die foto’s op die webblad is misleidend vir die ligging. Die straat was vol leeglêers, met polisie wat die straat patrolleer en mense wat in hulle karre op en af in die straat jaag en toeter druk. Al die mense wat in die straat loop, het na my gekyk – 'n duidelike gevoel dat ek nie daar hoort nie. Die perseel self was so vol karre geparkeer, met mense wat in die ingang staan en kuier, dat ek nie kan sien hoe dit "veilige" parkering is nie. Julle konsultant het my teruggeskakel nadat ek julle gebel het, met die terugvoer dat die eienaar nie bereid is om te refund nie. Swak beleid. Werklik. Ek is nie sy kliënt nie. Ek was julle s’n. Julle moes my tegemoet gekom het. Ek het op 'n ander plek verblyf gaan aanvra. Ek wil graag terug hoor van die webtuiste en nie net 'n konsultant wat my wil oortuig dat my GPS nie reg werk nie en ek 'n omverskoning kry vir die verkeerde inligting op julle blad.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Salome N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was baie lekker, stil, veilig. Verblyf was lekker gewees, is net dat personeel nie altyd diskreet is omtrent wie daar tuis gaan nie. Sal bly wees as die issue aangespreek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selvin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Wonderlik. Die verblyf was wonderlik. Lekker mense en lekker plek. Groen en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annetjie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2025

Nie gekuier nie. Ons het net daar geslaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Raymertill
The Whitehouse
Ek is bly julle het lekker geslaap.

Ronald A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Nie lekker geslaap by die huis nie. Nee, die bed/matras was van 'n baie, baie swak gehalte. Geen lugverkoeler in die kamer nie, slegs 'n waaier wat slegs op een spoed gewerk het. Onder ons kamer word 'n hoenderhaan aangehou wat van 4:00 die oggend af aanhoudend gekraai het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Raymertill
The Whitehouse
Good day Ronald, we apologise for this as the new owner, we will address this immediately. With regards to the air-conditioner, we do stipulate in the room description that the room has no air-con yet. We have replaced the fan with a stronger unit and the bed has also been replaced. We value your feedback.

Musfiq I
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Jan 2025

Had to make it work because we wanted to cancel and she offered us only 50% back. You book a room with a balcony, you get a basement room, and the host was surprised to see us. She wasn't prepared for us. The room wasn't well prepared; there were valuable items and a condom in the bedside drawers, which made my wife feel pretty uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Raymertill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Silver Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1c322be830a941695f0bc9e9ee72c9c0223d0ff6e680d5865d8e1a89921827efa36cc00f04f5348b11550466fb0c9740a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 13 Silver Street Rocky Hill 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.600694850895 22.211984868717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang