The Whitehouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Jacobson Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Whitehouse is 'n dubbelverdieping-gastehuis in 'n stil buurt in Rocky Hill, Oudtshoorn, naby winkels en die middestad. Dit bied 'n rustige verblyf met gemaklike akkommodasie en maklike toegang tot plaaslike geriewe.
Verblyf word in 2 aparte dubbelkamers voorsien, elk met sy eie en suite-badkamer. Elke kamer het elektriese komberse en 'n waaier, en een kamer het lugversorging. Kamer 1 maak ook oop na 'n privaat balkon met uitsig oor die tuin.
Gaste het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike sitkamer bo met 'n TV wat Netflix en gratis WiFi bied. Buitegeriewe sluit 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n swembad vir gaste se gebruik in. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Raymertill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Jacobson Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink The Whitehouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Jacobson Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang