2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Wilderness Loft bied rustige selfsorgverblyf in Wildernis en is ideaal vir 'n ontspannende, romantiese wegbreek met 'n mooi see-uitsig.
Hierdie oopplan-soldereenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n bad in die kamer met 'n see-uitsig. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 6 en in die sitarea is daar gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV in die slaapkamer en gratis WiFi word voorsien.
Die stoep het lekker sitplek, sonstoele en 'n Weber. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wilderness Loft het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang