+50
Gastehuis in Willowmore

The Willow Historical Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Marycke T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker kuier, lekker eet en lekker geslaap. Rustigheid vanself, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly in hierdie historiese gastehuis. Verblyf was baie netjies en ontvangs was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El Anne
The Willow Historical Guest House
Baie dankie vir julle terugvoering.

Ruth M
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

The main house is a beautiful, traditional old home. The dinners were exceptional and El Anne was particularly welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2026

Sal nie eers my skoonma hier inboek nie. Die swakste plek wat ek ooit gebly het. Die kamers is vuil en vir seker nie skoon gemaak voor ons aankoms nie. Daar was geen toiletpapier in die badkamer nie. Ons kamer het nie eers 'n sleutel gehad om te kan sluit nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
El Anne
The Willow Historical Guest House
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek kan julle verseker dat ons kamers elke dag skoongemaak word. Ek weet dat julle ontevrede was omdat ons storte nie skerms het nie. Ek dink julle het definitief iets meer modern verwag. Ons is 'n ou historiese gastehuis soos die naam sê.

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Highly recommended. Unique slice of history. Very friendly. Exceptional value!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El Anne
The Willow Historical Guest House
Thank you for your review! It was our pleasure accommodating you.

Siphesihle D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Very pleasant! It was lovely. The staff were great and the accommodation was clean and beautiful. What was even more impressive was the food at the restaurant. Definitely going to be one of my go-to places going forward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El Anne
The Willow Historical Guest House
Thank you for your review!

Annette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons kon heerlik ontspan en die etes is uit die boeke! Heerlik in 'n pragtige netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect. Very nice stay with an excellent dinner! Do the hike.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great overnight. Great overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

El Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

70 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8743962504c507da22a2f705ffe7ac0b560a957697261e3f2e40f744dcd2ec254423573bc329680bccffc06318a2eed3f55d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 70 Wehmeyer Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.295433333333 23.491733333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang