- 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Corner of Hebenstreit and Joseph Wood, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
The Windhoek Luxury Suites bied luukse suite-verblyf in die hartjie van Klein Windhoek langs Windhoek se top-restaurante.
Verblyf is in kamers op die grondverdieping en solderkamers beskikbaar. Elke suite het lugversorging, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeirewe, 'n haardroër en 'n platskerm-TV met satelliet-kanale in. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n groot swembad en 'n wasgoeddiens op die perseel. Veilige, gratis parkeerplek word voorsien, asook spesifieke parkeerplek vir 4x4-, Sprinter- en Overlander-voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Hebenstreit and Joseph Wood, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Gaste dink The Windhoek Luxury Suites het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Hebenstreit and Joseph Wood, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang