The Wooden Fish
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Wooden Fish is in Reebok geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n klein gesin. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die eenheid is op die grondvloer en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en daar is 'n enkelbed met 'n uittrekbed vir kinders in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 2 wasbakke.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-stroming en Netflix, met gratis WiFi ook beskikbaar. Die eenheid bied toegang tot 'n ruim oordekte houtdek met trappe wat lei na lieflike braaigeriewe.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, en die ligte bly funksioneel tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wooden Fish het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang