6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Q9 Quill Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Thesen Island Villa Q10, geleë op Quill Island, is 'n pragtige selfsorghuis in Knysna. Hierdie pragtig ontwerpte villa bied 'n luukse toevlugsoord in een van die mees gesogte liggings in die Thesen-eilande-marina-ontwikkeling. Gaste kan asemrowende uitsigte, direkte watertoegang en 'n rustige omgewing geniet, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het, en albei het en suite-storte. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n wasmasjien, droër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en lei verder na die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n lieflike gasverwarmer.
Die huis maak oop na 'n lieflike patio met sitplek buite, braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die kanaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 97
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Q9 Quill Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Thesen Island Villa Q10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Q9 Quill Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang