2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Wolwekraal, Marble Hall, 0450, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Thi-Lou Guesthouse is geleë op 'n werkende druiweplaas in die lieflike, immergroen Loskopvallei. Dit is gerieflik geleë vir maklike toegang tot Groblersdal en Marble Hall. Dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en bied unieke verblyf in 'n uiters beeldskone area.
Die gastehuis bied 1 goed ingerigte slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolf in die kamer.
Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Gaste kan deur die tuin wandel en die inheemse bome geniet. Die Tambotiebome is meer as 100 jaar oud. Dit is die perfekte plek vir 'n voëlkyker, aangesien daar verskeie spesies is wat gaste kan bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lourenza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Wolwekraal, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Gaste dink Thi-Lou Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wolwekraal, Marble Hall, 0450, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang