Thi-Lou Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thi-Lou Guesthouse is geleë op 'n werkende druiweplaas in die lieflike, immergroen Loskopvallei. Dit is gerieflike geleë vir maklike toegang tot Groblersdal en Marble Hall. Dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en bied unieke verblyf in 'n uiters beeldskone area.

Die gastehuis het 4 goed ingerigte slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n verskeidenheid bedtipes om aan jou behoeftes te voldoen. Ons het ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou voertuig vir jou gemoedsrus. Daar is ook gratis WiFi vir jou gebruik.

Wandel deur die tuin en geniet die inheemse bome. Ons Tambotiebome is meer as 100 jaar oud. Indien jy 'n voëlkyker is, is dit net die plek om te wees aangesien ons verskeie spesies het wat jy kan bewonder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thi-Lou Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za