+51
Selfsorg in Shaka's Rock

11 Thira Santorini

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cecilia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Was heerlik saam kinders en klein kinders. Baie lekker gekuier. Stel voor ten minste 1 groot pot word voorsien, potte baie klein as jy vir 6 mense kosmaak. Voorsien ook 'n lighter of vuurhoutjies, 'n flits of iets soortgelyks. Met kragonderbreking was ons in die donker met kinders, geen kerse. Dit is ook ver om te loop met bagasie van parkeerarea na woonstel. Ongerieflik vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Great stay, stunning views, lovely and clean. Great stay - soul-filling view, well-kitted out kitchen and spacious rooms. But we spent our time outside on the patio just watching the beautiful view, even a full moon rise over the ocean. The host is very kind and proactive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfekte vakansiehuis. Sal vir seker enige tyd weer hier tuisgaan, 'n huis weg van jou eie huis. Vir 'n beter see-uitsig kan jy nie vra nie. Die eienaar is vriendelik en dit reflekteer op die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Blessed. Lekkerste woonstel in Ballito! Uitstekende diens ontvang. Stunning ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Awesome. The place is perfect and has everything needed. The sea view and sound at night are just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Lekker. Excellent, clean and perfect view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Heerlik gekuier! Beste uitsig ooit! Ons was bevoorreg om dolfyne te sien van die stoep af. Baie veilig en netjies. Sentraal geleë na 'n verskeidenheid winkels en restaurante. Stapafstand na die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ros A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Good. Lovely location and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Warren D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Excellent. It was really lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anien W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike verblyf! Beste verblyf in Ballito!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
11 Thira Santorini
Dankie Anien, ons is so bly julle het lekker gebly en julle tyd daar geniet. Kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek

101 Ocean Drive, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee169117c9c100d8a50a49cff3f9916158feda61d1d5541d614323d1585d7ecaa388937f5af5a6c63af58d0ed21f543acffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 101 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523391026269 31.227168162486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang