LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+79
Kampeer/karavaan in Dinokeng

Thorn Tree Bush Camping Sites   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Corné B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ons sal teruggaan en die keer 'n hot tub ook bespreek! Heerlike ontspanning met wonderlike gasheer en gasvrou. Die 'rustic' badkamers maak die verblyf soveel gemakliker. Heerlike warm stortwater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die rustigheid geniet en lekker by ons kon ontspan. En ja, ons “rustic” badkamers is dalk eenvoudig en bosveld-styl, maar ’n lekker warm stort maak darem ’n groot verskil! Dit was vir ons ’n plesier om julle by Thorn Tree Bush Camp te ontvang. Ons hoop om julle sommer gou weer hier in die bos te verwelkom! Groete

Giuliette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Relaxing. The campsites are spacious with each their own ablution nearby. The bush there is beautiful. We heard hyenas every night and even saw a lioness on a game drive close by. The ablutions are basic, but clean and all you need. We enjoyed it a lot and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you so much for the lovely review! We’re really glad you enjoyed the spacious campsite, your private ablution and, most importantly, the peace and beauty of the bush. Hearing the hyenas at night and then spotting a lioness nearby certainly adds a little extra Dinokeng magic. Thank you for choosing Thorn Tree Bush Camp. We look forward to welcoming you back for another bush escape soon.

Veronique H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Sielskos. Dit was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Ons is opreg bly om te hoor dat julle verblyf by Thorn Tree Bush Camp vir julle wonderlik was en dat alles – van waarde vir geld tot netheid, ligging en sekuriteit – aan julle verwagtinge voldoen het. Dit beteken vir ons ongelooflik baie wanneer gaste die moeite doen om só ’n mooi beoordeling te gee. Ons span werk hard om elke besoek spesiaal te maak, en sulke terugvoer maak dit alles die moeite werd. Ons hoop om julle weer gou hier in die bos te verwelkom — waar die wild roep en herinneringe by die vuur gemaak word. Groete Rodney & die Thorn Tree-span

Annalene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gerieflike, skoon kampplek. Kudu staanplek was gerieflik. Die stort en toilet is oorkant die pad van die kampplek geleë. Daar was water warm gemaak in 'n "donkie" en ons het heerlik warm gestort. Vriendelike staf wat alles netjies hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Really great! We had a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you so much for the lovely feedback and for taking the time to rate your stay — we’re really glad you had a wonderful time with us. We appreciate the great scores across the board, especially for customer service, cleanliness, and security — our team will be smiling around the fire tonight knowing their efforts were noticed. We hope to welcome you back again soon for another bush escape, perhaps with even more value added by a few extra animal sightings next time. Safe travels, and thank you for choosing Thorn Tree Bush Camp.

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Afrikaans, braai, diere, natuur. Baie lekker rustige plek. Lekker naby alles. Vreeslik duur vir kamp per aand, ons het onbevust oor skoolvakansie gebook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir jou terugvoer – ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor julle het die rustige atmosfeer, netheid en ligging geniet – dit is presies waarvoor ons streef. Dankie ook vir julle eerlike kommentaar – ons neem dit ter harte en waardeer dit dat julle die tyd geneem het om dit te deel. Ons hoop om julle weer by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom! Groete Thorn Tree Bush Camp span.

Mareli W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Heerlike bosveld-ervaring met goeie diens. 10/10 vir die warm en vriendelike wyse waarop gaste ontvang word. Die personeel het ons bederf deur elke oggend en aand die donkie te stook sodat daar lieflike warm water was. Die privaat ablusie werk wonderlik. Die terrein is netjies en daar is ekstra hout en noodsaaklikhede op perseel te koop. Neem net in ag dat die kampterrein naby aan die pad is en dat dit nie heeltemal stil word nie - indien dit vir jou belangrik sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en vir die uitstekende beoordeling van ons ontvangs, personeel en geriewe. Dit beteken baie vir ons span. Ons is besonders bly dat julle die warm water, privaat ablusie en die netjiese terrein geniet het – ons personeel doen met graagte daardie ekstra bietjie om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dankie ook vir julle eerlike terugvoer. Die verkeer wat julle ervaar het, is nie tipies van die area nie. Normaalweg is die nagte by Thorn Tree Bush Camp baie rustig en stil. Ons waardeer julle besoek en hoop om julle weer binnekort by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom.

Harm S
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Lekker naby en in die bos. Dit was lekker. Net 'n wenk of wat. Weens die ligging in Dinokeng is bewaringfooie en 'n selfrypermit betaalbaar wat nie vooraf bekend was tydens ons keuse nie. Dit sal goed wees as dit duidelik op die advertensie getoon word. Ek het dit ook met die eienaar opgeneem wat dit as positiewe wenke opgeneem het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Hi, baie dankie vir jou terugvoer en dat julle by ons kom kuier het – ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet, en dankie ook vir die wenk rakende die bewaringfooie en selfrypermit. Dis beslis ’n geldige punt. Ons het kennis geneem daarvan en dit reeds aangespreek – die inligting behoort nou duideliker ingesluit te wees in ons e-poskommunikasie, en ons het ook ons boodskappe opgedateer om dit beter uit te lig. Baie dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het – dit help ons om aan te hou verbeter. Ons hoop om julle weer binnekort by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom! Groete Rodney

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chenel I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig. Rustig. Nodig. Behalwe vir wilde haelstorm, was dit so rustig en lekker om daar te bly. Terrein is pragtig en eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Aie, dankie vir die wonderlike resensie! Behalwe vir die wilde haelstorm (die bos hou ons soms op ons tone ), is ons bly om te hoor julle het die rustigheid, die pragtige terrein en die gasvryheid geniet. Ons hoop om julle weer binnekort by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom — hopelik met sagter weer, maar steeds daardie rustige bosgevoel. Hartlike groete Rodney & die Thorn Tree Bush Camp-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Laksman Street, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb252605ce835e9158a4670aac54694dfdb87028f083996ca9eb01d40ac6ed454a79b80d8d3e246b7b2822e23d0cd6305ee66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Laksman Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373498968301 28.402662277222

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang