+79
Kampeer/karavaan in Dinokeng

Thorn Tree Bush Camping Sites

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Giuliette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Relaxing. The campsites are spacious with each their own ablution nearby. The bush there is beautiful. We heard hyenas every night and even saw a lioness on a game drive close by. The ablutions are basic, but clean and all you need. We enjoyed it a lot and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Sielskos. Dit was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Ons is opreg bly om te hoor dat julle verblyf by Thorn Tree Bush Camp vir julle wonderlik was en dat alles – van waarde vir geld tot netheid, ligging en sekuriteit – aan julle verwagtinge voldoen het. Dit beteken vir ons ongelooflik baie wanneer gaste die moeite doen om só ’n mooi beoordeling te gee. Ons span werk hard om elke besoek spesiaal te maak, en sulke terugvoer maak dit alles die moeite werd. Ons hoop om julle weer gou hier in die bos te verwelkom — waar die wild roep en herinneringe by die vuur gemaak word. Groete Rodney & die Thorn Tree-span

Chenel I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig. Rustig. Nodig. Behalwe vir wilde haelstorm, was dit so rustig en lekker om daar te bly. Terrein is pragtig en eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Aie, dankie vir die wonderlike resensie! Behalwe vir die wilde haelstorm (die bos hou ons soms op ons tone ), is ons bly om te hoor julle het die rustigheid, die pragtige terrein en die gasvryheid geniet. Ons hoop om julle weer binnekort by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom — hopelik met sagter weer, maar steeds daardie rustige bosgevoel. Hartlike groete Rodney & die Thorn Tree Bush Camp-span

Annalene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gerieflike, skoon kampplek. Kudu staanplek was gerieflik. Die stort en toilet is oorkant die pad van die kampplek geleë. Daar was water warm gemaak in 'n "donkie" en ons het heerlik warm gestort. Vriendelike staf wat alles netjies hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Really great! We had a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you so much for the lovely feedback and for taking the time to rate your stay — we’re really glad you had a wonderful time with us. We appreciate the great scores across the board, especially for customer service, cleanliness, and security — our team will be smiling around the fire tonight knowing their efforts were noticed. We hope to welcome you back again soon for another bush escape, perhaps with even more value added by a few extra animal sightings next time. Safe travels, and thank you for choosing Thorn Tree Bush Camp.

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Afrikaans, braai, diere, natuur. Baie lekker rustige plek. Lekker naby alles. Vreeslik duur vir kamp per aand, ons het onbevust oor skoolvakansie gebook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir jou terugvoer – ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor julle het die rustige atmosfeer, netheid en ligging geniet – dit is presies waarvoor ons streef. Dankie ook vir julle eerlike kommentaar – ons neem dit ter harte en waardeer dit dat julle die tyd geneem het om dit te deel. Ons hoop om julle weer by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom! Groete Thorn Tree Bush Camp span.

Harm S
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Lekker naby en in die bos. Dit was lekker. Net 'n wenk of wat. Weens die ligging in Dinokeng is bewaringfooie en 'n selfrypermit betaalbaar wat nie vooraf bekend was tydens ons keuse nie. Dit sal goed wees as dit duidelik op die advertensie getoon word. Ek het dit ook met die eienaar opgeneem wat dit as positiewe wenke opgeneem het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Hi, baie dankie vir jou terugvoer en dat julle by ons kom kuier het – ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet, en dankie ook vir die wenk rakende die bewaringfooie en selfrypermit. Dis beslis ’n geldige punt. Ons het kennis geneem daarvan en dit reeds aangespreek – die inligting behoort nou duideliker ingesluit te wees in ons e-poskommunikasie, en ons het ook ons boodskappe opgedateer om dit beter uit te lig. Baie dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het – dit help ons om aan te hou verbeter. Ons hoop om julle weer binnekort by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom! Groete Rodney

Basedi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

The kids loved it. Doing it again. Everyone, including staff, was very kind, friendly and available to assist. The place is calm, clean and silent. No noisy neighbours either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Thank you so much for the lovely feedback! We’re delighted to hear that the kids loved it — that’s always the best compliment for us. It’s also wonderful to know that you experienced the calm, cleanliness, and peaceful atmosphere we aim to offer, along with our friendly and helpful team. We’d love to welcome you back for round two (and three!) anytime. Until then, safe travels and thank you for choosing Thorn Tree Bush Camp. Warm regards, Rodney & the Thorn Tree Bush Camp team

Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring! Wonderlike ervaring! Baie netjiese kampeerplek, elk met kraan, asblik, gerieflike braai en badkamer met warm water. Ons het dit vreeslik geniet om die voël- en dierelewe vanuit die kamp ook te kon dop hou. Self 'n witrenoster en familie boscarke het verbygekom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor julle het julle tyd by Thorn Tree Bush Camp geniet – dis altyd spesiaal wanneer gaste ook die natuurlewe uit die kamp self beleef. Hoe ongelooflik om ’n witrenoster en ’n familie boscarke so naby te sien verbykom! Ons span werk hard om elke staanplek netjies, gerieflik en rustig te hou – en dit maak ons dag om te hoor dat julle dit waardeer het. Tot ons mekaar weer in die bos ontmoet, mag die herinneringe aan kampvure en voëlgesang nog lank by julle bly. Vriendelike groete, Die Thorn Tree Bush Camp-span

Marcel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vreedsaam, stil en in die bos. Dit was een van die heerlikste kampplekke waar ons nog was. Die stilte in die bos is sielsverrykend. Die gasheer was uiters behulpsaam, vriendelik en gasvry. Die badkamergeriewe is skoon en netjies, asook die terrein. Ons het die waterstelsel (donkie) terdeë geniet en die water was altyd heerlik warm. Dankie vir die personeel wat dit so pligsgetrou gestook het. 10 uit 10 vir julle! Dankie dat julle ons gekontak het toe ons per ongeluk van ons kamptoerusting daar vergeet het en ons 'n reëling kon tref om dit weer te kan oplaai. Dis nou puik diens! Thorn Tree Bush sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camping Sites
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons harte glimlag breed om te hoor dat julle tyd hier so sielsverrykend was. Die stilte van die bos en die knetter van die donkie se vuur is vir ons net so besonders, en ons span is altyd trots om daardie water heerlik warm te hou. Dankie dat julle ons waardering vir die personeel raakgesien het – ek sal verseker julle komplimente met hulle deel. Ons is bly ons kon help met die kamptoerusting – dis maar deel van ons "puik diens"-filosofie. Ons sien regtig daarna uit om julle weer by Thorn Tree Bush Camp te verwelkom vir nog ’n 10/10-ervaring! Vriendelike groete Rodney, Elzabé en die hele Thorn Tree-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Laksman Street, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb252605ce835e9158a4670aac54694dfdb87028f083996ca9eb01d40ac6ed454a79b80d8d3e246b7b2822e23d0cd6305ee66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Laksman Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373498968301 28.402662277222

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang