Thorne's Crip
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 250 Pongola Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Thorne's Crip is 'n ateljee-eenheid in Sinoville, 'n gevestigde, rustige, gesinsvriendelike woonbuurt in die noordelike deel van Pretoria. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort.
Die ateljee beskik oor 'n slim-TV en 'n eetkamertafel, en is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, ketel en mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 250 Pongola Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
250 Pongola Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang