Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Sisters Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Three Sisters Guest Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Richard M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very relaxed stay over with lots of peace nestled in nature.

We had a comfortable stay at Three Sisters Guest Farm on a very cold winter's night. The room was cosy with a comfortable bed to curl up into. The guest house is well situated and easy to find just off N1 freeway. A very warm welcome from the reception, going the extra mile.

Rudi S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig gebly!

Dit was koud die dag, maar daar was 2 verwarmerplate aangebring wat die kamer op 'n aangename temperatuur verwarm het.

Gustav K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K
Gesin met klein kinders

Stil, skoon en waarde vir geld.

Ons is so dankbaar dat ons Three Sisters Guest Farm ontdek het! Dit is wonderlike waarde vir geld en is beslis van nou af ons eerste keuse vir oornagverblyf in die omgewing van ons land.

Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Goed gelee, netjies en veilig.

Three Sisters Guest Farm is ideaal geleë vir 'n oornag stop tussen Gauteng en Kaapstad. Die eenheid is goed toegerus vir basiese selfsorg en troeteldiere wat toegelaat word is 'n bonus.

Three Sisters Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle keuse om hier te oornag, en vir u mooi woorde. Veilige reis.

Three Sisters Guest Farm
Wicus M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Meer as tevrede met die plek en sal weer daar oornag.

Tina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Peaceful, tranquil, nature.

We were pleasantly surprised by the Central Karoo hospitality and warm welcome in the most beautiful tranquil setting. This is the perfect spot to overnight. We were also spoilt with a spectacular display of stars in the cool night sky. I am adding this place to my list of favourites!

Kotie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ja dankie. Die enigste wat moeilik was, is dat daar nie 'n spieël in die kamer gedeelte is om hare te blaas nie.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Jenny R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

Very pleasant, the setting is beautiful.

Very pleasant spot. The host was very kind to accommodate our request for a late check-in; we only arrived at 9.30 pm. Will definitely stay at Three Sisters Guest Farm again, as well as recommend it to others.

Mev Cj (cecilia) B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Cj (cecilia) B

Baie lekker gebly. Vriendelikste gasvrou en heer. Baie mooi en stil plaaslewe.

Vriendelikste mense.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Sarah V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V
Gesin met klein kinders

A lovely stay on a working farm.

A lovely stay - very friendly and helpful staff. We mistakenly left an item behind and they made arrangements so we can get it back.

Stefan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J
Gesin met klein kinders

Lekker en gasvry.

Ons is vriendelik ontvang. Ons het lekker gekuier en het lekker uitgerus na 'n lang dag se ry.

Kgolagano T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgolagano T
Saam met vriende

Lovely.

It really helped us achieve our targets.

Erna A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy soek vir 'n rustige dag na 'n lang pad, is dit beslis die plek om te bly.

Ons het baie lekker gebly. Gasvry ontvang en baie behulpsaam. Kon lekker swem en braai na 'n lang dag op die pad. Die tuin is baie mooi en goed versorg. Die eenheid was skoon en netjies. Stil en rustig.

Annamarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

N rusplek langs die pad voorwaar.

Na n warm dag en 800 kilos was n swem wat ons nodig gehad het. Heerlik gebraai en buite in die natuur met voels wat sing. Uitstekend.

Rene L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, tranquil and beautiful place to stay over.

From the exit off the N1 you do not see much. But only 800 metres from the N1, a lush oasis appears with lovely, large and beautifully maintained gardens, ponds, trees, etc. The animals that surround the area are just a treat for the soul. The communal braai area is nestled under the trees, providing much needed shade on a hot day. Will definitely stay over again on our next trip.

Tommy T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy T
Enkelreisiger

Aangename ontvangs en verblyf was in orde.

Alles was in orde en skoon en netjies. Daar is nie ligte buite in die aand nie. Verder was alles in orde.

Mario En Tilla S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario En Tilla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My man het dit geniet om vroegoggend op die plaas te gaan hardloop.

Die stilte was wonderlik.

Marie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe with little extra.

No internet. No fans, and it is hot. Kitchen very limited.

Dillon M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon M
Enkelreisiger

A peaceful exploration of the Karoo.

The Three Sisters Guest Farm is a magnificent oasis in the Karoo. The gardens are beautiful, offering plenty of shade and peacefulness. It is the perfect place to stop and break up a long journey through the Karoo. Better yet, stay a few nights to soak in the fresh air.

Corry B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

We were very satisfied with everything at Three Sisters Guest Farm. There was no air conditioner, but we had a table and chairs outside and a swimming pool for our use.

Hanlizette T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlizette T
Gesin met tieners

Lieflike oase in die Karoo.

Het sowaar heerlik oornag by Three Sisters Guest Farm. Kamers is skoon, netjies en gerieflik. Die omgewing is sowaar 'n oase in die dorre Karoo. Die swembad was 'n heerlike lafenis. Jy kan vleis, hout en bykosse hier kry sonder enige bekommernis en 'n heerlike braai onder die koelte bome. Ons het regtig ons verblyf hier baie geniet. Baie dankie.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P
Gesin met tieners

Mooi tuin, veilige parkering, mooi kamertjie gehad, honde op perseel nie vriendelik.

Aanvaarbare plekkie vir oornag, honde op perseel was 'n groot bekommernis. Hulle was nie vriendelik met ons nie. Mooi plekkie/tuin. Wens ons kon meer besigtig vanweë die honde, ons was skrikkerig.

Alexandra H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, friendly and accommodating hosts!

Great guest farm to stop off at on the way from JHB to Cape Town. Wish we could have stayed longer to explore the gardens.

Hendrik E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E
Gesin met klein kinders

Ek sal Three Sisters Guest Farm graag aanbeveel.

Ons het baie lekker tuisgegaan by Three Sisters Guest Farm.

Avril M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril M

Friendly reception, adequate accommodation.

See stars.

Cassie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cassie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was in orde.

Als was in orde, sal goed wees as hulle ontbyt kan aanbied.

Dean M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Don't think I'll be back.

Our overnight stay was okay. The hosts were very welcoming and friendly. The location is perfect. Our room was spacious, although a bit cramped with perhaps one bed too many, making the little dining table and chairs virtually impossible to use. The shower curtain should be replaced, and the mold inside the shower cleaned. The old and very tired little ceiling fan was completely ineffective in a room of that size, making it virtually impossible to sleep in the extremely hot room. The outdoor braai area was fabulous and perfect for a hot summer evening in the Karoo.

Primrose B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Primrose B

Perfect location for a stay over en route Cape Town.

Although it is not modern, it was worth it. Clean rooms and comfortable beds for a stay over after long days travel.

Estelle F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F
Enkelreisiger

Asemteug van die Karoo.

Niks beter as om voor die son op die plaas te stap en die geurige, vars Karoo lug in te asem nie!

Ren S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Lekker oornag plek in die mooi Karoo.

Perfekte plek vir oornag op pad Kaap toe. Vriendelike gasvrou, heerlike braai broodjies, netjiese braai geriewe, stortgordyn moet vervang of gewas word, die kamer was mooi skoon en netjies, pragtige Karoo plaas.

Ronell V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was goed en vriendelik.

Koffie en suikerhouers kort aandag. Was nie skoon nie. Geen melk of koue water nie. Geen vleisbakke vir braai nie.

Stephan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Die ligging is uitstekend. Het net 1 nag oorgeslaap en sal graag langer wil bly.

Baie lekker gekuier en die kinders het die damme en diere baie geniet.

Sue- Ann R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue- Ann R
Gesin met klein kinders

Oornag verblyf op ons reis. Heerlike vakansie oppad na ons vakansie.

Dit was 'n heerlike stop op ons pad met ons kinders. Die tuin en swembad was ekstra spesiaal.

Ruben R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike atmosfeer by 'n wonderlikke plek.

Pragtige natuur, skoon en netjiese geriewe en vriendelike diens deur die bestuur.

Anton N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton N
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie goed geleë, vriendelik ontvang, en het alles gehad wat nodig was.

Hennie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas rustigheid.

Vriendelik ontvang en kamer netjies en skoon.

Sagrys V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sagrys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dis 'n baie mooi plaas net met al sy pragtige diere. Ons het baie lekker daar rondgeloop en die personeel is baie vriendelik! Sal weer daar oorslaap.

Arthur E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E
Gesin met tieners

Aangename oornagplek.

Wat 'n lekker plek om te ontspan na 900km se rit. Ons is vriendelik begroet en dadelik ons kamers gewys. Dit was heerlik ruim en baie skoon en netjies. Daar is regtig niks wat ek kon fout vind nie. Baie dankie vir die heerlike nagrus. Sien julle weer.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Madelein E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein E
Gesin met tieners

Veilig, vriendelike ontvangs, gemaklik.

Pragtige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer is netjies.

Annette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette G
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Ideaal geleë vir 'n ver reis na Kaapstad van Pretoria. 'n Rustige oase in die Karoo. Mense is vriendelik en doen moeite om die plaaslewe met jou te deel.

Martha K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K
Saam met vriende

Interessante plaas.

Gerieflike verblyf, pragtige uitsig op die Drie Sisters-bergtoppe en 'n verskeidenheid boerdery om te besigtig.

Koos D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D

Baie vriendelike, skoon plek.

Sal aanbeveel enige tyd. Baie lekker gebly.

Magdalena S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena S

Heerlik en uitstekende verblyf.

Ons kom beslis terug. Was te kort hier om die koppe te besoek. Ontsaglik vriendelike en gasvrye ontvangs. Hierdie plaas het ontsaglike geskiedenis. 'n Móét vir 'n besoek.

Lottie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, alles wat jy nodig het om te oornag en aan te ry.

Ons ken Three Sisters al vir jare. Dit het vir my ook na die billikste gelyk in die omgewing.

Mark C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C
Enkelreisiger

One night stay for business.

I travelled for business and literally got in just before sunset and left before sunrise. I did get to walk around the farm quickly before sunset and what a lovely place. The hostess was lovely and welcomed me very warmly. The accommodation is a little dated, but warm and cosy was what I needed and that is what I received.

Tertia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë en ingerig vir oornagverblyf. Bonus is akkommodasie vir troeteldiere wat saamreis.

Verblyf is gerieflik geleë, nie te ver van hoofpad nie, kamers skoon en voldoende vir oornagveblyf. (Kan dalk aandag gee aan nuwe linne, dekens, kussings ens. Dis al bietjie uitgewas, afgeleef).

Natasha Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Very peaceful and safe.

Riana C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, geriewe is egter oud en verwaarloos.

Waze en Google Maps kon nie die bestemming vind nie. Ons moes bel om uit te vind waar om af te draai. Dit was stresvol. Pragtige plaas, mooiste tuine. Nicolette was vriendelik maar kon meer moeite gedoen het om ons te ontvang. Ons het tydens loadshedding arriveer. Sy het 2 flou lampies gegee. Ons het geen idee gehad hoe lank loadshedding sou duur nie. Ons het gevra vir 'n bottel kookwater, wat sy gegee het. Sou so lekker gewees het as sy kookwater en beskuit reg gehad het, na 'n lang dag op die pad. Geen TV in kamer nie. So ons het net daar in 'n donker kamer in die middel van die Karoo gesit en wag dat dinge beter raak. Hulle het geen sekuriteit nie, maar sy het gesê dat dit baie veilig was. As Gautengers (my ma en ek) was ons bang. Sy het vir ons 'n kamer gegee, nader aan ontvangs, as die een wat ons bespreek het sodat ons nie so ver moes loop om ons vrag af te laai nie. Hierdie kamer was egter nie skoon nie. Beddens netjies opgemaak, maar als vol stof en spinnerakke, verf skilfer van mure af, reuk van septiese tenk buite, kussing het geruik of iemand anders daarop geslaap het. Ons het 'n groot cooler gehad en gevra oor vriesgeriewe. Daar was 'n bar fridge in die kamer. Voel sy kon aangebied het om van ons goedjies by haar te vries, ons ice bricks het dus ontvries. Daar was werksmense buite besig in die tuin toe ons die oggend weg is. Sy was nie daar nie. Haar pa het egter buite gesit. My ma is 80 en ons het net gevoel 'n redelike mens sou sy werkers gevra het om te help dra aan ons tasse ens. Oor die algemeen was hulle net nie baie behulpsaam nie en ons is aan onsself oorgelaat. Nicolette was vriendelik, maar nie op haar gaste se behoeftes ingestel nie. R850 per nag vir so 'n afgeleefde kamer was vir seker nie waarde vir geld nie.

Niel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel D
Gesin met tieners

Pleasant stop over en route from Cape Town to Johannesburg.

Enjoyed our stay at Three Sisters. Everything we needed was available, and really enjoyed the braai with provided wood. Will stop here again.

Teresa C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en gemaklik.

Daar is klein dingetjies wat die eienaars kan doen om dit selfs beter te maak - bv. die gordyne in ons kamer was geskeur.

Werda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi groen tuin.

Was heerlik, sal beslis weer daar bespreek.

Celia C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C

Vriendelik, gasvry en gerieflik.

Tuine pragtig, dierevriendelik was definitief 'n positiewe oorweging.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Three Sisters-plaas, Drie Susters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.894465547036 23.096179962158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem