+39
Selfsorg in Jongensfontein

Tidal Pools Self-catering Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Stander T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker, baie mooi, baie gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Mooi uitsig, gerieflik naby die see. Baie lekker naweek gehad saam familie. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Defnitief 'n winter special die moeite werd. Baie lekker gebly en gekuier. Graad asb die televisie op na 'n smart televisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tobie V
Kort verblyf
4.6
Nov 2025

Lekker saam met gesin gekuier. Binne braai 'n pluspunt. Pragtige uitsig. Lekker ruim areas. Stel voor dat gekraakte teëls op blad en by wasbak vervang word. Het nie WiFi-wagwoord gehad nie. Rusbank baie ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Tidal Pools Self-catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoering. Die teëls was geskeduleer vir vervanging en is alreeds vervang die dag na u vertrek. (Meeste van die skade aan die teëls was 'n paar dae voor u aankoms gedoen en ons moes teëls bestel wat eers die dag na u vertrek ontvang is). Die WiFi wagwoord is baie duidelik en groot op die rant van die TV geplak - u kon ons dalk net geskakel het? Ons sal kyk na die rusbank. Ons het ook u versoek met u aankoms dat u ons enige tyd kan skakel indien daar 'n probleem is. Weereens versoek ons dat u met u volgende besoek ons dadelik in kennis stel indien daar enige probleme/vrae is. Ons doel is om u besoek so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie vir die terugvoering.

Daniël D
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Lekke gekuier. Dit is baie nice plekkies. Die beddens en sitkamerbanke is baie hard op die liggaam. Ten minste 'n pan wat nie alles laat vas sit. Daar was 'n probleem met water. Die sewage reuk wat sterk deurkom as die kraan oopmaak. Moes maar stort en tande borsel in water wat glad nie aangenaam was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Tidal Pools Self-catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoering. Daar was 'n probleem met die riool en soos met julle bespreek het, het ons probeer om 'n loodgieter onmiddellik te kry (laat Vrydagmiddag). Die vroegste wat 'n loodgieter kon kom, was die Maandagoggend. Ons sal na die matrasse kyk, want hulle is onlangs vervang. Die pan is vervang. Groete

Jonelle B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was perfek, ons was 'n groot groep en kon heerlik saamkuier. Mooiste uitsig. Dit was absoluut fantasties vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanri E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike. Armand het uit sy pad gegaan om ons te help, en ons waardeer dit opreg. Tidal Pools het ons stoutste verwagtings oortref en ons beveel dit ten sterkste aan. Dis 'n hanetreetjie van die see af en ons hele ervaring daarvan was uit die boonste rakke. Weer eens, baie dankie Armand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Awesome. Stunning view and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 234

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hoof Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c37834c8d9020b1152708d766c1dc4db235e8b692479102ee4abf3878d9eb79fc08705678384c36a65892c5528fdcb5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432714769427 21.332601656731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang