Tidimalo Lodge
Beskrywing
Hierdie 9 chalets bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Addisionele 2 enkelbeddens kan op versoek vir kinders gereël word. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke chalet het 'n koffiestasie, buitestort en 'n stoep met sitplek wat 'n uitsig oor die omliggende bosveld bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Aandete en ontbyt
Huisreëls
Geen laat-inklok word toegelaat nie. Die laaste inklok geskied om 19:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R24, Naauwpoort, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang