- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Titanic View is 'n ou sandsteenherehuis wat sy majestueuse uitsigte oor Titanic Rock en die omliggende berge deel. Die outentieke Japannese tuin bied totale rustigheid aan elke besoeker. Met 3 privaat kothuise, slegs 'n paar minute se stap van die dorpsplein af, kan gaste die rustigheid van die dorpie Clarens geniet.
Elke kothuis is toegerus met 'n slim-TV, onbeperkte WiFi, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, lugversorging en paneelverwarmers.
Die eiendom het 'n sonpaneelstelsel sowel as 'n omsetter wat verseker dat die krag aan bly tydens beurtkrag. Die eiendom het ook bykomende gefiltreerde watertenks. Die kamers word elke oggend op aanvraag skoongemaak.
Veilige parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Die pragtige tuin bied heerlike piekniekplekke. Honde is welkom, met vooraf kennisgewing en goedkeuring van die eienaar, aangesien daar 2 inwonende honde op die eiendom is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Manie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 208
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Titanic View - Place of Peace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang