Titanic View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Titanic View bied selfsorggeriewe en is in die 'Juweel van die Oos-Vrystaat', Clarens, 'n kort afstand vanaf die middedorp.

Verblyf is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 8, of in 2 dubbelkothuise, en 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die hoofhuis en 3 kothuise met slaapplek vir 16 volwassenes.

Elke eenheid het sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die pragtige tuin bied 'n lieflike piekniekplek. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Titanic View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false