+101

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Santi J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

'n Tuiste weg van die huis af. Tjailatyd het soos ons eie huis gevoel. Dit is ruim en gerieflik, maar terselfdertyd ideaal vir 'n gesin wat gewoond is om naby mekaar te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het langer gebly as wat ons beplan het. Kuier is baie lekker. Baie lekker huis, groot ook. Rustige omgewing en die strand is by ons. My man het lekker vis daar gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ons was 4 mans. Elke ou het in sy eie kamer geslaap met elk sy eie badkamer. Ons het regtig baie lekker gebly. Lekker vis gevang en die blyplek het 'n groot vrieskas. Regtig veilig, sal ons gou weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Dankie Renier. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê. Baie dankie dat julle alles mooi skoon en netjies agtergelaat het. Ons waardeer julle respek en omgee. Ons sien uit om julle gou weer by Tjailatyt te ontvang.

Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Baie rustige stil area - omtrent geen verkeer. Naby aan die see. Is goed toegerus en alles wat jy nodig het, is daar beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alna S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gerus en visgevang. Baie lekker, veilig en die braai area is baie lekker. Die groot vrieskas is 'n moet om vis te vries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Baie dankie Thom! Ons sal julle graag weer verwelkom.

Michele T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Relaxing. Pleasant and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriehetti L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Awesome naweek gewees. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2025

Ons was 3 volwassenes en het baie lekker gebly en gekuier. Parkering vir 2 moto. Lekker gebly al was daar nie 'n werkende TV nie. Binne braai werk uitstekend, geen rook nie. Handdoeke is klein en onder standaard. Daar moet ordentlike vadoeke voorsien word. Ons het ons eie braairoosters gebruik. Verder werk alles goed en is daar volop spasie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dezery D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik rustig met lekker visvang plekke! Baie dankie vir 'n aangename, baie netjiese en skoon verblyf. Ek beveel dit beslis aan! Sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Dankie. Julle sal altyd welkom wees.

Linda S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tjailatyt is a great stay in Henties Bay. This spacious house is close to the sea. It offers everything, and more, for a very comfortable stay. There was good communication throughout. We will not hesitate to choose Tjailatyt if we visit Henties Bay again. Thank you for all their assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Tjailatyd
Baie dankie, Linda! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te verwelkom. Ons doen graag weer so. Nettie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 680
16 % AF
R 2 680 R 2 234
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 680
16 % AF
R 2 680 R 2 234
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 680
16 % AF
R 2 680 R 2 234
per nag (plek vir 8)
Bespreek

884 Kraan Street, Henties Bay, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84536dbea5080a0ffed11e589222e9ec2ffa17c22962e9b4f6fcf362fd24a6bb0a2acaa54a08172fe3ea5fb910fc22bcd2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 680 nouVanaf R2 233 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 884 Kraan Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.108378209548 14.269940397227
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang