Tjailatyd
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 870 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tjailatyd bied lieflike selfsorgverblyf aan 9 gaste. Die verblyf bestaan uit 'n hoofhuis, anneks en 'n motorhuis wat met 'n privaat binnehof verbind word. Die verblyf is baie naby die see en ideaal vir 'n ontspannende gesinsvakansie of 'n groep vriende wat Hentiesbaai besoek.
Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die huis beskik oor 2 kombuise wat elk met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n elektriese oond toegerus is. Daar is ook 'n kombuistafel met stoele. Die huis het 4 leefareas. Die hoofleefarea het 'n TV en eetarea en die tweede leefarea het 'n TV en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Die derde leefarea het 'n binnebraai en bied toegang tot die voortuin met 'n see-uitsig. Die vierde leefarea is die binnehof waar daar buitebraaigeriewe, 'n tafel en stoele is.
In die motorhuis is daar ekstra vrieskaste en 'n wasmasjien. Al die slaapkamers en leefareas het plafonwaaiers en ingeboude kaste. Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Tjailatyd sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Tjailatyd het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom