+21

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lindi W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2026

Vinnige wegbreek. Op die nippertjie bespreking. Ou ruim huis. Naby aan die see. Netjies en met die basiese ingerig. Geen wasmasjien (handig met kleintjies) en mikrogolf is nogal klein (kon nie bottels daarin steriliseer). Hulle was besig met konstruksiewerk by die huis langsaan, so hulle het 07:30 in die oggend al begin "grind" en het geraas tot na 17:00. Kon nie baba aan die slaap kry vir middagslapie nie en kon nie daar ontspan agv die konstante geraas. Sou nie bespreek het as ek daarvan geweet het nie. Paar ander goedjies met agent bespreek. Nie seker of ons sal terug wees nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elma
Toit se Kooi
Hallo Lindi Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer werklik alle insette wat ontvang word en verbeter waar ons kan om sodoende die huis vir alle gaste so gemaklik as moontlik te maak. Die eienaars het waaiers aangeskaf vir die warm somersdae en -aande. Groete, Elma

Rudolf B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie bevredigend. Heerlike verblyf, goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek

35 Grysbok Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1cb8490af254a27d6f6b58fd661c7014589efd14819ab660fabfd34355d409408342ec9e7be8cc600747362f86f941ca65e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 2 5 1 5 35 Grysbok Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084978303646 22.972545253373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang