4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Jackson Street, Toledo 8, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Toledo 8 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek by die see aangesien dit met 'n pragtige see-uitsig spog.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het dubbelbeddens, maar net die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area in die tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Jackson Street, Toledo 8, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Toledo 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Jackson Street, Toledo 8, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang