+30

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Harm B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent. We enjoyed our stay. Walking distance to all amenities. Staff and security were above standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Hi Harm Thank you very much for the positive feedback. It was great to have you as our guests. We hope to see you again soon. Kind regards, Rene

Marius K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendlike diens en netjiese verblyf. Baie netjies en vir seker waarde vir geld. Geskik vir familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Topanga 35
Middag Marius Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Tot volgende keer.

Shikara S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld, netjiese plekkie, alles beskikbaar wat nodig is. Netjiese skoon plek, Body Corporate reëls net verskriklik streng. Sal voorstel om die reëls aan te vra voor aankoms, asook 'n lys van alles wat in die woonstel is om seker te maak alles is daar voor mens weer vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny B
Lang verblyf
4.6
Jan 2026

Lekker gerus met die wete dat jy veilig is en daar reels is. Skoon en netjies en waarde vir geld. DStv en Netflix om kinders te vermaak as hul moeg gespeel is. Gasvrou baie vinnig om te reageer as jy kontak maak, vriendelik en hulpvaardig. Net voorstel dat julle bad/stort matjies onder die hout matjie sit. Ook geen skerp messe om groente ens. te sny nie, net groot messe. Extractor in en suite diens of vervang. Raas baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie B
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Dit was asemrowend mooi. Pragtige uitsig. Loop afstand van die see af. Mense baie vriendelik. Sal definitief dit weer huur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle I
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Three weeks of absolute bliss! The unit was spotlessly clean and well equipped. Cindy is an absolute gem and gave us such an awesome welcome when checking in. Cindy came in at 06:00 on the date of departure to check us out. The complex is well situated and quiet. The staff are friendly and supportive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker gerus. Lekker gebly en naby alles geleë, net jammer strande was toe en nie swembaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Great. It was a really great stay. The only thing that I would recommend you consider is WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2025

Peaceful and relaxing. Had a lovely time staying in Topanga 35. Clean, neat and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

70 Colin Street, 35 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzNlMjlkLTVhMWYtNDhkYS1hNGRkLTc1MjczYWM3ZWFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 70 Colin Street 35 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.832188888889 30.395536111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang