6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Colin Avenue, 60 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Topanga 60 is in die hartjie van Uvongo geleë en is slegs ’n kort entjie se stap van die strand en dorpie af. Geniet ’n Suidkus-vakansie in ’n sjiek, moderne eenheid met ’n see-uitsig en moderne geriewe. Topanga in Uvongo is in ’n oop perdeskoen-vorm rondom ’n swembad gebou en is perfek geleë vir ’n fantastiese seevakansie.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamer het elk ’n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike leerbanke, TV met sekere DStv-kanale en 'n glasdeur met toegang tot die balkon.
Topanga is ’n sekuriteitskompleks met elektriese omheining, swembaddens, braaigeriewe en hekke met toegangsbeheer. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 70 Colin Avenue, 60 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga 60 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Colin Avenue, 60 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang