LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga 60 | LekkeSlaap
+13

Topanga 60

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinlaan 70, Topanga 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Topanga 60 is in die hartjie van Uvongo geleë en is slegs ’n kort entjie se stap van die strand en dorpie af. Geniet ’n Suidkus-vakansie in ’n sjiek, moderne eenheid met ’n see-uitsig en moderne geriewe. Topanga in Uvongo is in ’n oop perdeskoen-vorm rondom ’n swembad gebou en is perfek geleë vir ’n fantastiese seevakansie.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamer het elk ’n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het ’n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike leerbanke, TV met DStv en glasdeur met toegang tot die balkon. Die woonstel het ook ’n alarmstelsel.

Topanga is ’n sekuriteitskompleks met elektriese omheining, swembaddens, braaigeriewe en hekke met toegangsbeheer. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 60 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Topanga 60
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Colinlaan 70, Topanga 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 60 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinlaan 70, Topanga 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0djyEg4pDmxsOwG94G8tYqG0mp3jzNe03XLvJS8RUOYA9bJTZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 70 Colin Avenue 60 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-14:00 09:00 -30.832574 30.3961481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!