- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Nicolson Street, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Touch of Class Villas bied langtermyn-selfsorgverblyf en bied veel meer as net 'n plek om jou kop neer te lê en maaltye voor te berei. Daar is aandag aan elke detail geskenk om te verseker dat gaste tuis voel tydens hulle luukse verblyf.
Dié selfsorg-villas is ruim, privaat en veilig. Gaste kan net uitpak en hulself tuismaak. Die villas word op weeksdae skoongemaak.
Elke slaapkamer het baie kasspasie en sy eie en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n elegante leefarea wat oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea beskik, en lei na 'n privaat tuin. Daar is 'n Weber-braai buite beskikbaar. Elke tuin het 'n lieflike kuierarea wat ideaal is vir al fresco aande.
Elke kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, groot yskas, wasmasjien, ketel en broodrooster. Alle eetgerei en breekware word voorsien. WiFi en DStv is in elke villa beskikbaar. Daar is 'n grootskerm-TV in elke leefarea.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sophie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Nicolson Street, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Touch of Class Villas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Nicolson Street, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang