Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touch of Class Villas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Touch of Class Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Courtney B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney B
Enkelreisiger

Glorious. Home away from home.

Loved my time here. Will gladly come back again and again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jameela P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jameela P

Excellent stay.

We were 2 ladies staying alone and we felt very safe and taken care of. The facility has everything you need and the host is very helpful and friendly. A home away from home. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamare W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim.

Ons het spesifiek Villa Jardine bespreek, maar met ons aankoms gevind dat ons in 'n ander villa ge-akkommodeer is. Ons het dit onder die ontvangsdame se aandag gebring en haar houding was aanvanklik dat dit onmoontlik is omdat Villa Jardine reeds vir 'n hele rukkie huurders in het. Ek moes my bespreking aan haar toon om te bewys dat ons wel Villa Jardine bespreek het. Behalwe vir hierdie ongerief en swak kliëntediens, was die villa wat ons gekry het, ruim, skoon en netjies. Die villa was ook goed toegerus. Die glasskuifdeure wat kan oopmaak na die netjiese tuintjie, se sleutels was ook eers soek en kon hulle dit eers die volgende dag vir ons gee. Ek sou wel weer van Touch of Class Villas gebruikmaak, en dit selfs aanbeveel, maar ek hoop om volgende keer beter kliëntediens te ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sha R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sha R
Saam met vriende

We totally enjoyed our stay at Touch of Class Villas.

Although we arrived late due to a sports event, we were greeted on arrival and shown to our Villa. She was really lovely and friendly and made us feel right at home. We found the Villa to be spotlessly clean and very well equipped for our stay. Us 4 ladies will definitely be booking this accommodation again in the future. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker gebly bestuur vriendelik, alles skoon netjies. Sal enige tyd weer gebruik maak van Touch of Class Villas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolsonstraat 28, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd89212ff29a65ebf476f0d153674f82eaff4608315250225a5cf2a42d4b48988ed80d2c487e32a336465edab179d1f5de953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 28 Nicolson Street Baileys Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.764677635765 28.222701949737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem