+33
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo

Towerkraaltjie Caravan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Alta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Die kamp is baie netjies en die ambulasie area is baie skoon. Ek sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Very pleasant stay. Small, super clean, quiet facility. Lovely friendly host. Nut shop is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Peaceful, safe, loads to do, comfortable. The campsite was pristine, grassy and shaded with well-designed and comfortable ablutions. While there was no pool after it was washed away by the floods, we were able to swim in a neighbour's dam with prior agreement, so we could cool off in the intense heat. The dogs were well behaved and friendly, the walking route was well marked out and beautiful, and Andrew made such an effort to make us feel welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Skoon geriewe, vriendelike diens. Towerkraaltjie se badkamer en opwasgeriewe is silwerskoon en goed ingerig. Daar is 'n groot grasperk vir kinders om op te speel en fiets te ry. Die eienaar is baie aangenaam en vriendelik en het uit sy pad gegaan om te help met alles wat ons nodig gehad het. Oudtshoorn en Seweweekspoort is naby vir uitstappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi B
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustigheid, ontspanning. Ons het baie lekker gebly. Die vriendelikheid, die gasvryheid. Alles is skoon en so lekker in die natuur. Wonderlik om in die oggend wakker te word met die geluide van die voëls, die donkies en die perde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan H
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

A pleasant few days' stay with a great view. The views of Towerkop and the surrounding mountains are absolutely beautiful. The campsite is quiet and the ablutions block is always kept very clean. Don't forget to walk up to the nut and seed shop. One had to walk to get cell phone signal, which was a plus for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Baie netjiese kamp. Dis 'n baie netjiese kamp. Staanplekke is gelyk, daar is bome. Die badkamers is baie netjies en skoon. Soggens word jy begroet met die gekwetter van voëls.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wium M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Baie aangename ervaring, netjiese kampplek met goeie geriewe. Basiese kampterrein met alles wat nodig is. Kon dalk doen met nog toilette, veral as die kamp vol is, maar alles is baie netjies en in werkende toestand. Ons het al 'n paar keer daar gekamp en sal weer. Mooi omgewing ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Towerkraaltjie, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6adeb39687ebe39cdb9d63f36c3d9b7c0a647a48ffc2f25809e424210955c70bf2e6d7b1b47286d69631dd371a44ea339bf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Towerkraaltjie Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.481515854402 21.171518935582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang