LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Hotel in Menlo Park

Town Lodge Menlo Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Nettie G
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

My kinders het saam met ons kom ontbyt eet en dit was heerlik. Ons het baie lekker gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Veilig en lekker. Soos altyd waarde vir geld, vriendelike personeel, skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Liewe Elsa Vreeslik dankie vir die wonderlike rating. Jy het sowaar ons dag gemaak. Hoop om julle binnekort weer te huisves. Vriendelike groete Cecile & span

Yvonne L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Nice stay, wonderful and friendly staff. Nice stay, wonderful and friendly staff. We really enjoyed our time here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Liewe Yvonne Jy't sopas ons dag gemaak met die rating. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete Cecile & span

Marna P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Uitstekende diens. Baie lekker gebly. Netjies, skoon. Vriendelike diens. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize Ferreira F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Baie behulpsaam, en oor die algemeen is die hotel baie skoon en netjies. Baie behulpsaam, en oor die algemeen is die hotel baie skoon en netjies. Word 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Baie dankie vir die goeie verslag. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Vriendelike groete Cecile & span

Isabella W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Dit was van pas vir 2 aande weg. Ons het lekker gebly. Ons het baie laat daar aan gekom maar alles was mooi reg vir ons gewees. En die aand ete was tot laat so ons kon nog eet. Die kos was nie amazing nie maar dit was nie sleg nie. Die vrugte in die oggend was nie vars nie. Ons kamer was presies wat ons nodig gehad het vir 2 aande weg. Alles was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Liewe Isabella Baie dankie vir die terugvoering. Ons het begin Augustus 'n nuwe menu bekendgestel. Ek hoop om julle gou weer te sien. Ons waardeer terugvoering en neem dit ter harte. Vriendelike groete Cecile & span

Andreas J
1 nag
4.6
Feb 2026

Sal weer daar gaan bly. Netjies en skoon. Hulle het moeite gedoen om vir ons 'n wegneemontbyt pakkie te maak omdat ons baie vroeg moes vertrek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om u sommer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete Cecile & Span

Nadia T
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.0
Jul 2026

Good and cosistently reliable and clean accommodation. Good and cosistently reliable and clean accommodation. Good location, easy access to N1. Good breakfast buffet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Dear Nadia, Thank you for the awesome rating. We hope to welcome you back soon! Regards, Cecile & Team

Hansie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Gerieflik. Verblyf was heeltemal voldoende, personeel was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Geagte Hansie Vreeslik dankie vir die terugvoering. Lekker dag Cecile & span

Martha O
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Asamrowend. My verblyf was baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Menlo Park
Town Lodge Menlo Park
Good day Thank you for taking the time to review our hotel. We appreciate your valued feedback. Regards, Cecile & Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 313
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 313
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Atterbury Road Corner Klarinet Road, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 212 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3725d13ee103b6261e06b4f39806ee9aa9d42f6594f2bff44b88f65b541964ca5111c2c483684ded489e51f80634ec9c121d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 50 Atterbury Road Corner Klarinet Road Menlo Park 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.774681 28.269085

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang