- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 322 Andrew Zondo Road, Kingsway, Amanzimtoti, 4162, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar aandag aan detail en diens baie belangrik is.
Akkommodasie word gebied in 12 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers, die meeste met privaat dekke, en 1 tuin-suite, met 'n privaat stoep. Elke kamer het lugversorging, 'n waaier, 'n TV met DStv en WiFi.
'n Volledige Engelse buffet-ontbyt is daagliks beskikbaar. Die lodge het ook 'n volledige kroeg.
Die kroeg, sitkamer, eetkamer, dek en swemarea spog met 180°-see-uitsigte waar gaste die dolfyne en walvassie kan sien verbygaan.
'n Lughawependeldiens en 'n volledige wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien en die lodge het 'n sekuriteitswag in die nag. Ideaal vir die sakereisiger.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 322 Andrew Zondo Road, Kingsway, Amanzimtoti, 4162, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tradewinds Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
322 Andrew Zondo Road, Kingsway, Amanzimtoti, 4162, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang