Tradewinds Lodge
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 5 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeff S - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeff S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende en vriendelike diens en pragtige see-uitsig.
Pragtige skoon kamers en word daagliks skoongemaak. Ontbyt in die oggend is iets om na uit te sien. Die personeel is bekwaam en baie vriendelik. Die see-uitsig die beste ooit.
Zaneldi W - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Zaneldi W
Gesin met klein kinders
Mooiste uitsig van die see en dolfyne.
Was 'n lieflike manier om die jaar af te sluit. Kamer was elke dag mooi skoongemaak, baie moeite ingesit in die ontbyt. Sal beslis weer daar bly.
Rupert D - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rupert D
Saam met eggenoot/lewensmaat
We enjoyed our stay. The room was comfortable and clean, the staff were friendly, and the view of the sea and beach is great.
See stars.
Roelf V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roelf V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Awesome.
Ligging en uitsig awesome! Bestuur en personeel vriendelik en behulpsaam. Sal ons beslis weer sien.
Anita V - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anita V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Tweede keer by Tradewinds en sal weer gaan.
Baie netjies en aanbeveelbaar, uitstekende see-uitsig, fantastiese ontbyt. Al wat kortkom is yskassie in kamer.
Gaste wat na Tradewinds Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |