Tranquil Sea Point Hideaway
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R905 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tranquil Sea Point Hideaway is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie moderne eenheid bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n dakdek met panoramiese uitsigte en beperkte betaalde parkering op aanvraag.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 82 Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang