7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 A Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Tides is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorpie Yzerfontein. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek aan die Weskus.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kampbedjie is beskikbaar. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die derde en suite-badkamer 'n bad het. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV en 'n ingeboude binnebraai. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek, 'n draagbare braai en gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike restaurante en die strand. Buurdorpe, soos Darling is ongeveer 24,8 km ver waar gaste verskeie winkels kan kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 76 A Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Tides het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 A Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang