+43

Tranquility

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Leerdam Street, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad.

Die eiendom beskik oor vier selfsorg-eenhede, elk met sy eie privaat ingang, met 'n slaaparea en 'n privaat badkamer. Een eenheid is op die grondvloer, 'n ander is bo met 'n balkon, en die oorblywende twee is op die middelste vlak, met een van hierdie met 'n klein braai.

Elke kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaat-mini-stoof en oond, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv word ook voorsien. Toesluitparkeerplek is beskikbaar.

Tranquility is binne 'n kort rit van verskeie besienswaardighede en restaurante. Dit is 1 km vanaf Karl Bremer-hospitaal, 2 km vanaf Parow Gholfklub, en 6 km vanaf Tygervallei-sentrum, en is ook gerieflik naby Louis Leopold-hospitaal, N1 Stadshospitaal en Panorama-hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jolene C
Saam met vriende
5.0
Vinnige kuier in Kaap. Heerlik gebly en heerlik gekuier saam met vriende. Sal beslis weer daar bly.
Mei 2025
Martie A
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer gebruik maak van verblyf. Baie lekker gebly!
Mei 2025
Charles G
Gesin met klein kinders
5.0
Heel aangenaam. Ja, was baie stil en rustig.
Mrt 2025
Virgil V
Gesin met klein kinders
5.0
Terugkom. Asemrowende uitsig oor Kaapstad en ons verblyf baie geniet. Sal weer daar wil bly. Henzee was baie gaaf. My foon het ek verloor met alle inl...
Sien meer
Feb 2025
Carina B
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik lekker. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het met 'n baie mooi uitsig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 33 Leerdam Street, Avondale, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Leerdam Street, Avondale, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171ab9a273cda73f33fec935daca90b3752ae1a19f9c220858560248646f0297350c825d4224ff49cabacb21e4dfa9bfac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 33 Leerdam Street Avondale 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.892889702491 18.599792499349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang