+30
Selfsorg in Lynnwood

Tranquility In the Heart of It

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariska V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gastehuis - attention to detail. Ek het namens my man geboek wat op sakereis Pretoria toe gegaan het vir 2 dae. Hy sê dit was baie gerieflik geleë en baie gemaklik met alles wat mens benodig. Hy sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneilwe M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Tranquil indeed. I wanted to study for my exam throughout the weekend. Tranquility made it easy for me. The environment was out of this world. It was very clean and very easy for me to do everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Defnitief 'n rustige hart na die verblyf! Skoon, netjies en die heerlikste beskuit met 'n koffie masjien vir 'n lekker koppie koffie in die oggend. Al die bome en die groenigheid gee 'n baie vreedsame gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Tranquility In the Heart of It
Hi Jan. I’m sorry to hear that the water was cold and the toilet was not flushing properly. You didn’t mention it during your stay; we would have addressed it immediately if you did. We will attend to the concerns raised as soon as possible. Please note that the apartment is listed as a studio and the description clearly states it as well. Thank you for your feedback.

Leandre M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlike woonstel en vriendelike mense. Het regtig lekker gebly. Sal hierdie plek aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alles net so goed soos die vorige keer. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Gerieflike akkommodasie teen billike tarief. Akkommodasie het oor alles beskik om gerieflike en huislike akkommodasie te vir seker. Goeie kommunikasie vanaf eienaar vooraf was baie goed en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal S
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie gemaklike en goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize J
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Huis weg van die huis. Wat 'n lieflike plekkie, mens, daar is absoluut alles wat jou hart begeer in 'n huis. Absoluut die moeite werd. Ek beveel dit aan enige dag vir reisigers. Werk of plesier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Tranquility In the Heart of It
Baie dankie. Bly jy het jou tyd by ons geniet.

Frieda S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker en baie veilig. Baie mooi, netjiese plekkie. Ek het baie lekker gebly, hulle het alles wat jy nodig het binne. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

460B The Wishbone North Road, Lynnwood, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7dd45ed8bad2016c8746ed0e13b264de2567f5521c52aba0e0764a28a678bc82315fdcb7ca9e195d1eb0eaf083c1934f4c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 460B The Wishbone North Road Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.768095253624 28.269661414681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang