+23
Gastehuis in George

Tranquille House @ Andante Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Madre O
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Het dit vreeslik geniet. Baie lekker gebly. Plek is netjies en kombuis toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. Sal vir seker weer hulle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Vreedsaam, majestueus, serene, gemaklik verby. Lekker is 'n onderbeklemtoning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caileen
Tranquille House @ Andante Guest Farm
Dankie Monique! Ons waardeer die gawe woorde. Julle is wonderlike gaste! Ons sien uit na volgende keer. Dit maak ons baie gelukkig as gaste ons plek en kontrei geniet.

Merlin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Plek baie mooi en gaste baie behulpsaam. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caileen
Tranquille House @ Andante Guest Farm
Dankie! Dit was wonderlik om julle hier te hê! Ons sien uit na volgende keer!

Evalandia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

I'll gladly recommend the house to anyone, but it's our hidden gem. We had a beautiful stay on the farm. Our family was there for my father's funeral, and after that was done, we could just relax and enjoy everything the house had to offer. The kids enjoyed feeding the horses and playing on the grass. Thank you so much for going the extra mile to accommodate our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reze R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Uistekend! Top verblyf! Beveel hulle definitief aan! Uitstekend! Van al die plekke waar ons al gebly het met die webtuiste is dié plek definitief die BESTE! Alles was daar! Lieflike groot pragtige huis. Dankie vir al die ekstras! Pierre en Caileen julle is beslis die beste gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Caileen
Tranquille House @ Andante Guest Farm
Wonderlik om te hoor, dankie! Jy maak ons dag. Julle was fantastiese gaste en het die plek werklik goed opgepas. Ons waardeer julle besoek en moeite om die plek so mooi te los. Dankie!

Sarina S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfect awesome place. Our stay was absolutely amazing! What a stunning place to stay and what great hosts we had. I wish all hosts could be like them. From the smallest detail to the big things, everything was just in order and perfect. We even got a Christmas gift! I can highly recommend staying at this great place to anyone. It is really a big family home on a farm and I can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Five star, family friendly accommodation. We had a lovely stay at this beautiful house; it had everything in it that we needed and it's the perfect place for families with kids. The hosts are such lovely people. We can't wait to go back .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caileen
Tranquille House @ Andante Guest Farm
Thank you for your kind words! You were wonderful guests and left the place spotless, thank you! Looking forward to hosting you again.

Marietjie H
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Huis weg van die huis. Ken jy daardie gevoel van teleurstelling as jy by 'n plek opdaag en dit is net nie heeltemal waarvoor jy gehoop het nie? Of die foto's lyk soveel meer glansryk as die werklikheid? Wel, hierdie verblyf is glad nie so nie! Wat 'n lekkerte om hier te kon bly. Caileen het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel - selfs blomme en 'n bottel wyn wat ons inwag toe ons arriveer. Ons was 'n groot groep mense en die huis het almal se behoeftes akkommodeer. Die oopplan en kombuis het gesorg vir heerlike saamkuier. Om nie eens te praat van die boekrak met sy vele opsies nie. 'n Bonus was die erf wat ten volle omhein is - gemoedsrus met klein kinders. En net langsaan is die speelplaas as jou (jong) kinders bietjie wil stoom afblaas met plaasdiere en speelaktiwiteite. Baie dankie vir spesiale herinneringe saam met die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha Victoria B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Fantastic. Beautiful setting and our host was very friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alberto L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Ons kom weer en nooi pelle vir lekker kuier. Absoluut lekker. Volledig toegeruste ruim huis. Rustige plaasgevoel. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Caileen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek

14 Goedehoop Road, Diepe Kloof Farm 226 Portion 41, George, 6535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe37fb34c47dad7491b9986a114bf6c365d881a165f32a92aac0a9a9efd06b500c7f924baba829984e0e35dff7ec738691fc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 14 Goedehoop Road Diepe Kloof Farm 226 Portion 41 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.982958681886 22.294635216679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang