The Travelling Tortoise Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2025 tot 08 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2025 tot 08 Jan 2026.

Prys sluit in
The Angulate
Selfsorg
The Hinge Back
Selfsorg
The Hares Lair
Selfsorg
The Jackals Den
Selfsorg
The Hatchling Home
Selfsorg
Huisreëls

Navrae vir besprekings wat op 'n naweek eindig, moet beide naweekdae insluit.

Hout word voorsien vir die kaggel in Die Haasnes en Jakkalsnes.

Daar is 'n ekstra koste per aand vir die gebruik van die warm bad.

Reisskildpad is van die netwerk af en wek sy eie elektrisiteit op, dus geen beurtkrag word verwag nie.

Gaste word versoek om nie haardroërs of ander hoëverbruiktoestelle te gebruik nie.

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Die toevlugsoord is 'n baie rustige plek. Vir die voordeel van ander gaste, asseblief geen musiek nie.

Let asseblief daarop dat daar 'n 7 km grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit deur onvoorsiene omstandighede beïnvloed kan word. Alle chalets is egter toeganklik met 'n standaardmotor.

Let asseblief daarop dat Jakkalsnes en Haasnes nie 'n warm bad het nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise Lane, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 358 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang