Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Travelling Tortoise Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025.

Prys sluit in
The Angulate
Selfsorg
The Hinge Back
Selfsorg
The Hares Lair
Selfsorg
The Jackals Den
Selfsorg
The Hatchling Home
Selfsorg
Huisreëls

- Besprekings wat op 'n naweek eindig moet albei naweeksdae insluit.
- Hout word voorsien in The Hares Lair- en die Jackals Den-eenheid.
- Daar word 'n ekstra fooi per dag vir die gebruik van die warmbad gehef.
- The Travelling Tortoise is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en wek sy eie krag op, dus is beurtkrag nie 'n probleem nie.
- Gaste moet egter asb. nie haardroërs en ander hoë-verbruik toebehore gebruik nie.
- Goedgemanierde honde word toegelaat mits dit vooraf gereël is.
- Let asb. dat die instansie 'n rustige atmosfeer skep en dus word musiek nie toegelaat nie.

- Let asb. dat daar 'n grondpad van 7 km na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Alle chalets kan deur 'n standaardvoertuig bereik word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 256 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083