Tree Top View Selfsorg
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
André Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sanette J - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, stil en skoon.
Almut B - Apr 2024
Algehele gradering
Very good!
Francois H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Plek is goed ingerig.
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en ruim. Sal dit aanbeveel.
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf. Baie dankie.
Anne S - Feb 2024
Algehele gradering
Puik diens.
Wim H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker, rustig met mooi uitsig vanuit woonstel.
Hester V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en goeie ligging. Sal definitief weer kom.
Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekke plek om te geniet.
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gashere.
Tree Top View Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, wil net bevestig en enige onduidelik voorkom oor ons ligging. Ons is in Ludwigsdorf gelee, wat n baie goeie, stil en veilige buurd is in Windhoek.
Meeste eetplekke en klein grocery winkels is +- 3km van die blyplek en 1 van die groot Malls (Maerua Mall) is 4km.
Ook stap afstand van die Avis dam.
Ludwigsdorf en Avis buurt is die naaste aan die Hosea Kutako lughawe.
Andre Bester
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Babs-straat 24, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom