Trekosglamping 2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rocco D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker romantiese wegbreek.
Trekosglamping 2 se terugvoer
Baie dankie Rocco, ek is bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer.
Christiaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, salig, afgesonder en privaat.
Trekosglamping 2 se terugvoer
Middag Christiaan, baie bly julle het dit geniet. Mag ek vra waarom jy 'n 1 vir customer service gegee het? Bonnie is heeltyd op die perseel en moet gaste inboek en gelukkig hou. Ek het nog altyd 5* van gaste af gekry vir sy diens. Ek is verantwoordelik vir detail via Whatsapp. En seker maar alles is in orde, so sal waardeer as jy kan sê waar ons kan verbeter.
Charl J - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Deon J - Feb 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Nathalie H - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing place that we really enjoyed.
Trekosglamping 2 se terugvoer
Thanks so much for your feedback. It's always great to hear guests enjoyed their stay! Hope to see you again.
Selwyn G - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed the bird-life, tranquility, beautiful sunsets, fireplace, and stargazing.
Lees meerTrekosglamping 2 se terugvoer
Thanks so much for the great feedback, Selwyn. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again!
Chantel K - Nov 2023
Algehele gradering
Absoluut hemels!
Trekosglamping 2 se terugvoer
Baie dankie Chantel, waardeer. Bly om te hoor jul het dit geniet! Hoop om jul weer te sien!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isabel-straat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7379, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom