+20
Tentekamp in Vredenburg

Trekosglamping Luxury Tents

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Candy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect. Really fantastic! Lovely tents and location. The stars were incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sielsrus en baie gerieflik en luuks vir kampering. Heerlik gebly en lekker gerus. Wind was bietjie van 'n uitdaging, maar die tente is baie goed versterk. Net nota vir die vroue wat saam kamp. Daar is geen hangplek vir klere nie, so maak 'n plan met tou wat tussen tentpale gespanne kan word. Perfek geleë tussen die meeste van die kusdorpe teen die Weskus, heerlik rondgery op en af teen die kus en elke aand weer by die tent geslaap. Perfek geleë met strand, shopping en uitstekende restaurante binne 'n 50 km radius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Isabel Street, Trekoskraal, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c7f66a97eb12d91cc691deae8312ecd0c5dcdae09166bf1d1e1c0ed29f8def3dcf3a3762980368ba3215cc50251c7ebc83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Isabel Street Trekoskraal 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.894631841905 17.905890912003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang