Trendy City Living Apartment Signal Hill Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 379 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Trendy City Living Apartment Signal Hill Views is 'n woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in De Waterkant, Kaapstad. Geleë op die 14de verdieping, bied die woonstel 'n asemrowende uitsig oor die stad, see en Tafelberg. Die gebou bied 24/7-sekuriteit by die ontvangstoonbank, beheerde toegang tot alle verdiepings, en is sentraal geleë naby De Waterkant Village, Bo-Kaap, die V&A Waterfront, Clifton- en Kampsbaai-strande, en die Cape Quarter-winkelsentrum.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leef- en eetkamer het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n slim-TV, vinnige WiFi en lugversorging in die sitkamer.
Bykomende geriewe sluit in 2 privaat binnenshuise parkeerplekke met direkte hysbaktoegang, onbeperkte hoëspoed-Wi-Fi en volle beskerming teen beurtkrag.
Gaste sal eksklusiewe toegang tot die woonstel hê en sal hul eie stel sleutels ontvang. Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang