2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 207 Main Road, Fairmile complex, Green Point, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Trendy Cosmopolitan Green Point Studio is 'n stylvolle selfsorg-ateljeewoonstel op die eerste verdieping van die veilige Fairmile-gebou, in een van Kaapstad se gewildste en gerieflikste voorstede, Groenpunt. Die ateljeewoonstel is stapafstand vanaf die Waterfront en Kaapstad-stadion en is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die sonnige, warm en gerieflike ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed met topgehalte-linne, kasspasie en 'n haardroër. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die sitarea het sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Gratis parkeerplek is in die straat beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 207 Main Road, Fairmile complex, Green Point, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink Trendy Cosmopolitan Green Point Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
207 Main Road, Fairmile complex, Green Point, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang