Trendy 2 Bed Balcony Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Trendy 2 Bed Balcony Apartment is 'n selfsorgwoonstel naby die strand en promenade in Seepunt. Dié sjiek woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n sitarea en 'n TV. Die sitarea lei na 'n privaat balkon met gasbraaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan die pragtige strande besoek, by uitstekende restaurante gaan eet, en Leeukop, die V&A Waterfront en die Two Oceans-akwarium verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Trendy 2 Bed Balcony Apartment het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang