Tsakani - Elephant Hideaway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frederick-weg 164a, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tsakani - Elephant Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Northcliff, 'n woonbuurt in Johannesburg. Hierdie woonstel is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie in Johannesburg.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en spog met 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die ruim sitarea en eetarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel geskik vir 5 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel het sonkrag wat verseker dat gaste warm water, WiFi en ligte ten alle tye het.
Gaste kan die privaat plonspoel met 'n fonteintjie geniet en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Frederick-weg 164a, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
Sien meer verblyf in Northcliff Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frederick-weg 164a, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng