+24

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Cornelius D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Defnitief 'n moet! Ek het baie lekker gebly. Great plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Baie goed geleë in Upington. Baie goeie waarde vir geld! Baie goeie ontbyt ingesluit. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beslis 'n plek om te besoek. Baie mooi plek. Goed ingerig as selfcatering of eet by die nabygeleë restaurant. Ontbyt baie mooi voorgesit en vars gebakte plaatkoekies was baie lekker. Sal beslis weer daar bly. Baie vriendelike personeel. Die buitelug stort is 'n groot plus vir die hitte van die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Was plesierig. We had a fabulous time. We are definitely coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

Baie lekker, mooi, skoon, veilig en rustig! Vir seker die geld werd. Ons het vreeslik uitgesien na die ontbyt die volgende oggend, maar a.g.v. mediese redes is ons dogtertjie die aand opgeneem in die hospitaal en kon ons nie die ontbyt geniet nie. Maar ons sien uit na ons volgende besoek aan Upington, sodat ons weer kan probeer. My seuntjie het die buitelug stort vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekker netjies rustige oornag plek, sal weer besoek. Ontbyt was fantasties! Lieflike plek vir oornag, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderlik! Ons het vreeslik lekker gebly in Tshahitsi, maar die restaurant daar naby was teleurstellend. Die kelners is glad nie opgelei nie. Nadat almal al kos gekry het, het my man 'n halfuur gewag vir sous vir sy steak wat hy bestel het en nodeloos het sy kos intussen yskoud geword. Die aartappel was oud en yskoud en die groente was ook koud. Diens was swak! Moet asb. nie weer mense na hul verwys nie, dit kan dalk jul naam ook skade doen. Ons is ingelig dat Tshahitsi se kombuis half 7 oopmaak vir ontbyt, maar toe ons half 7 daar kom, was hulle nog nie gereed vir ons nie. Ons het toe maar stuk-stuk geëet aan dit wat klaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker. Baie dankie, verblyf was heerlik soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1019

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Boswewer Way, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwODlhYTlkLWUyNGMtNDFiMS1iMmZlLWIyZjZjNzlkNjM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 3 Boswewer Way Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.437516 21.28183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang