Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Jare op LekkeSlaap 13
Opsomming van Resensie
Riana Appelgryn A - Apr 2024
Algehele gradering
Iets unieks.
Heidi G - Mrt 2024
Algehele gradering
So relaxing and peaceful.
Lukas V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte basis vir verkenning van Tsitsikamma-area.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie dankie dat jy by ons gebly het, Lukas! Ons waardeer jou terugvoering baie, baie dankie!
Marion S - Jan 2024
Algehele gradering
Great location, and the inn is clean and spacious .
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Marion, thanks for your review, and for choosing to stay with us!
Dick L - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies skoon en heerlike ontbyt.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
We appreciate your kind review, Dick. Thanks so much!
Carel S - Des 2023
Algehele gradering
It met our expectations.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Carel, thank you so much for staying with us!
Melisa K - Okt 2023
Algehele gradering
Beste ontbyt ooit.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie baie dankie, ons waardeer. Beteken baie vir ons! Dit was 'n plesier om jul hier by ons te he. Groete, Irma & die Tsitsikamma Village Inn span
Wolfgang S - Aug 2023
Algehele gradering
Nice venue with colonial style guest houses.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Thanks so much for your feedback Wolfgang, and for staying with us!
Marlize G - Mrt 2023
Algehele gradering
Die diens was wonderlik. Omgewing skoon en netjies.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Hallo Marelize,
Baie dankie vir u terugvoering. Ek is so bly u het `n heerlike tydjie by ons gehad. Ons hoop om u gou weer te sien. Tsitsikamma Village Inn groete. Angie
Hendrik F - Jan 2023
Algehele gradering
OK maar word nie skoongemaak.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Hendrik,
Baie dankie vir u terugvoering. Die Hotel word op `n alledaagse basis onderhou. Ons is gelee in die Tsitsikamma - plek van baie waters, bome/plante, diere ensovoorts. Die natuur neem dus sy gang met bv. spinnerakke.
Tsitsikamma Village Inn groete
Christen C - Jan 2023
Algehele gradering
Good option for a last-minute booking.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Christen, thank you for staying with us. Looking forward to hosting you again in future. Tsitsikamma Village Inn team
Gerard R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekke gebly.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemiddag Gerard, baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit hartlik. Hoop om u gou weer te sien. Tsitsikamma Village Inn groete
Sorita G - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, baie mooi plek.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie dankie Sorita. Hoop dat u binnekort weer `n draai sal kom maak. Tsitsikamma Village Inn Groete. Angie
Alida L - Jan 2023
Algehele gradering
Die kamers en hotel is pragtig. Ons het regtig heerlik daar gebly en die ontbyt was hemels.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Hi Alida, baie dankie vir die terugvoering. Ek is so bly u het `n heerlike tydjie by ons gehad. Ons hoop om u gou weer te sien. Tsitsikamma Village Inn groete. Angie
Jenny B - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyable, fun with loads of activities.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Thank you Jenny. Hope to see you again soon. Tsitsikamma Village Inn regards. Angie
Cordell R - Jan 2023
Algehele gradering
Had a great stay.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Cordell, thank you so much. Hope to see you again soon. Tsitsikamma Village Inn regards. Angie
Marise V - Des 2022
Algehele gradering
Uiters vriendelike personeel, veral SanMarie, die bestuurder, so professioneel, tog innemende sorg vir haar gaste. Heerlikste buffet-ontbyte, geurige aandetes.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Marise,
Baie dankie dat u gekies het om by ons te bly en vir u terugvoering. Ons hoop dat u gou weer sal kom kuier.
Tsitsikamma Village Inn groete
Angie
Annalien S - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Hallo Anneline, baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop om u binnekort weer te sien. Tsitsikamma Village Inn groete. Angie
Reinette V - Okt 2022
Algehele gradering
Very relaxing and lovely stay.
Lees meerTsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Reinette,
Thank you for your feedback. Sorry about the noise, but it is the only time we can keep our grounds up to standard. Housekeeping is refilling amenities on a daily basis. Loadshedding has lately an impact on everything, but our Wi-Fi is working perfectly now.
Hope to see you again soon.
Tsitsikamma Village Inn regards
Angie
Isabel B - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspan lekker.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Hallo Isabel,
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was `n plesier om u met ons te he. Ons hoop om u weer binnekort te sien.
Tsitsikamma-groete
Angie
Sandra C - Mrt 2022
Algehele gradering
Very good.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Sandra,
Many thanks for your feedback. It was a pleasure hosting you. Come visit us again!
Warm Tsitsikamma regards,
Angie.
Frederick James M - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Frederick,
Dit is altyd wonderlik vir ons om te hoor dat ons deel van julle vakansie ervaring kon wees om dit onvergeetlik te maak!
Tsitsikamma groete
Angie
Cecile W - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike, skoon Kaapse kuier.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemore Cecile, dit maak ons hartjies so bly, baie baie dankie! Waardeer dit baie! Baie dankie dat jul by ons gebly het!
Alletta V - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely brilliant. Will visit them again.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Many thanks for choosing to stay with us. It was a pleasure hosting you. Please come visit us again!
Martlie J - Nov 2021
Algehele gradering
'n Heerlike wegvlug na outydse sjarme.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie more Martlie,
Baie dankie dat u gekies het om by ons te bly. Dit maak ons hartjies so bly om goeie terugvoering te ontvang. Ek hoop dat u spoedig weer sal kom kuier.
Tsitsikamma groete
Angie
Annalize M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was goed.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Annalize,
Dankie dat jul by ons gebly het. Jammer oor die wi-fi, party dae is dit beter as ander dae. Selfs ons sukkel met ons eie netwerk, en kry die company gereeld uit om daarna te kyk. Ons wag en hoop dat dit sal beter gaan met die optic fibre. Die kamer wat jy in gebly het, het water besparings stort koppe, en hul lyk so. Ons kraan water is drink baar, boorgat water, so ons voorsien nie water nie, en aangesien ons nie self-catering is nie, het ons nie yskassies in ons kamers nie. Nee, dis nie 'n vereiste vir 'n 3-ster hotel nie.
Groete,
Irma
Johann H - Okt 2021
Algehele gradering
Die omgewing is 'n absolute ervaring.
Adele V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige kuier in pragtige natuur.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Adele,
Baie dankie dat u by ons gebly het. Dit maak ons hartjies so bly om te hoor dat u `n lieflike tydjie by ons gehad het. Ons hoop om u binnekort weer te sien. Baie dankie en vriendelike Tsitsikamma groete. Angie
Radie L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerIsabel B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dankie Isabel, so wonderlik om te hoor! Kom kuier gerus weer! Baie dankie dat jul by ons kom bly het!
Lize F - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon, netjies en vriendelike personeel. Heerlike etes.
Estelle D - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik! Is baie bly ons het besluit om daar te bly!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie more Estelle
Baie dankie vir u resensie. Dit maak ons hartjies so bly om te hoor dat u `n lieflike tydjie by ons gehad het. Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Baie dankie en vriendelike Tsitsikamma groete.
Angie
Meliska K - Nov 2020
Algehele gradering
So ietsie anders.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Meliska,
Dit maak ons ongelooflik gelukkig om te hoor dat julle 'n wonderlike tydjie by ons gehad het! Baie dankie vir jou puik resensie. Vriendelike groete, Tsitsikamma Village Inn.
Willem J - Jan 2020
Algehele gradering
Nie bewus van my bespreking en moes wag.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie Middag Willem,
Ons streef altyd om die beste diens te lewer aan ons gaste en is jammer dat u moes wag
gedurende die proses om n kamer te boek. Ons hoop dat met u volgende besoek, alles vlot sal verloop.
Vriendelike Groete,
Tsitsikamma Village Inn
Niel T - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie Middag Niel,
Dit maak ons ongelooflik gelukkig om te hoor dat julle n wonderlike tydjie by ons gehad het!
Baie dankie vir jou puik resensie.
Vriendelike groete,
Tsitsikamma Village Inn
Marinda K - Des 2019
Algehele gradering
Ontbyt, verblyf, skoon kamers. Gasvry. Onbeskryflike natuur. Puik. Hoogs aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike tyd by julle. Hoogs aanbeveel.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Hello Marinda,
Dit is altyd wonderlik vir ons om te hoor dat ons deel van julle
vakansie ervaring kon wees om dit onvergeetlik te maak!
Baie Vriendelike Groete uit n warm Storms Rivier
Adele V - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemore Adele,
Baie dankie vir u terugvoering. Hoop dit gaan baie goed. Goed om te hoor jul het jul verblyf geniet. Ons sien uit na u volgende kuier!
Sonskyn Groete uit Storms Rivier
Angie
Trudie P - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing en geriewe is baie netjies.
Jaco W - Des 2018
Algehele gradering
Goed keurig en skoon.
Lees meerTsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Jaco
Hoop jul geniet 'n wonderike Fees Seisoen.
Baie dankie dat jul by ons kom bly het. Bly julle het jul verblyf geniet. Baie jammer oor die tv-kanale. Intussen het ons die kanale verander, maar dit nog nie in die kamer gids verander nie maar die nuwe bladsye vir die kamer gidse het vandag gekom, en ons 'housekeeper' is besig om dit te vervang.
Jammer om te hoor, dit is glad nie ons idee om toeriste te melk nie. Ons glo ons bied waarde vir geld.
Groete uit 'n sonnige Storms Rivier, Irma
Sunet T - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing food!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Sunet,
Many thanks for your feedback, it is so heartwarming to see. Hope to see you again soon!
Regards,
Tsitsikamma Village Inn
Mandy G - Mei 2018
Algehele gradering
A wonderful experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
’n Wonderlike ervaring.
Ons het heerlik gebly, personeel vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel aan ander.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Mandy,
Many thanks for your feedback, it is much appreciated. Come visit us again.
Adri S - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Dear Adri,
Many thanks for your feedback. It was a pleasure hosting you. Come visit us again!
Warm Tsitsikamma regards
Angie
Isobel W - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, modern en great ambiance en vriendelike personeel!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie more Isobel,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly u het u verblyf geniet. Ons sien uit na u volgende besoek.
Tsitsikamma-Groete
Hermanus B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Herman,
Baie dankie vir u terug voering. Ons sien uit daarna om u weer te huisves. Voorspoed vir die Nuwe Jaar!
Tsitsikamma groete
Adele V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike mense.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemore Adele,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer oor die voëls wat u motor bemors het. Ons sien uit na u volgende kuier!
Tsitsikamma Groete
Angie
Arrie O - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Arrie,
Baie dankie, so bly om te hoor en ek sal dit oordra aan die personeel. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Tsitsikamma Village Inn Groete,
Angie
Paul D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemiddag Paul
Hoop dit gaan baie goed.
Baie dankie dat jy laat weet. So bly om te hoor, dit is baie lekker om te weet. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie!
Sonskyn groete uit Storms Rivier, Irma
Leana L - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige tuin atmosfeer.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemiddag Leana,
Baie dankie vir jou terug voering. Hoop dit gaan baie goed.
Goed om te hoor jul het jul verblyf geniet. Baie jammer oor die Wi-Fi, maar op 'n tyd het die hele area baie probleme met die internet gehad, Ons vra om verskoning, dis nogals 'n probleem in ons afgelee area.
Sonskyn Groete uit Storms Rivier,
Irma
Kobus G - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Geen klagtes nie.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemiddag Kobus,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit baie! Sit sommer 'n ekstra huppel in ons stappie! :)
Kom kuier weer vir ons.
Woud groete,
Irma
Petro K - Des 2016
Algehele gradering
Minder besige toerisme area, maar lekker sentraal geleë om omgewing te kan verken.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiedag Petro,
Hoop dit gaan baie goed.
Baie dankie vir jou terugvoering. Net terloops, nie al ons hout eenhede het yskassies nie, net van hulle wat semi-self catering is. Ons tariewe sluit ontbyt in, en bly om te hoor jul het dit geniet.
Geniet die res van jul vakansie, en mag 2017 great wees.
Woud groete, Irma & die Tsitsikamma Village Inn span
Petrus M - Des 2016
Algehele gradering
Lekker pitstop halfpad na die see.
Lees meerTsitsikamma Village Inn se terugvoer
Middag Francois,
Baie baie dankie dit is so lekker om te hoor!
Sal jou boodskap met ons staf deel.
Geniet die res van 2016 en mag 2017 alles van die beste inhou.
Tsitsikamma groete, Irma
Sanet S - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik in elke opsig!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie baie Sanet! So wonderlik om te hoor! Nou het ons 'n ekstra huppel in ons stappie. :) Tsitsikamma groete, Irma
Jacobus N - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike mense.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie middag Jacobus
Ek hoop dit gaan baie goed. Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer.
Baie jammer oor die tee sakkie!, maar ons sit dit in die gestoofde vrugte want dit gee dit 'n lekker, unieke smaak. Die staf moes dit genoem het aan jou. Baie jammer dat niemand om verskoning gevra het nie, maar die staf maak dit so, so vir hul was dit nie 'n 'fout' nie. Ons sal dit noem aan ons f&b manager. Weereens, baie jammer!
Mooi dag verder. Ons sien uit na die volgende kuiertjie! :)
Baie groete, Irma, Chris en die Tsitsikamma Village Inn span
Eric & Alicetine M - Mrt 2016
Algehele gradering
"Dorpie" in die bos.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie, baie dankie, dit is vir ons so lekker om te hoor Eric & Alicetine! Dit sit 'n ekstra huppel in ons stappie! :)
Kom kuier weer vir ons! :)
Irma, Chris en die Tsitsikamma Village Inn span
Judi V - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig in 'n mooi veilige omgewing.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie, baie dankie Judi vir jou terugvoering. Dis lekker om te weet en dit sit 'n ekstra huppel in ons stappie! :)
Kom kuier weer vir ons. :)
Laat dit goed gaan. Tsitsikamma groete,
Irma, Chris en die Tsitsikamma Village Inn span
Martin W - Feb 2016
Algehele gradering
Een leuke ervaring in een mooie omgeving.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Baie baie dankie Martin, ek waardeer jou mooi terugvoering! :)
Met jou volgende besoek aan Suid Afrika, in die Tuinroete, kom kuier weer! :)
Laat dit baie goed gaan.
Tsitsikamma groete,
Irma, Chris en die Tsitsikamma Village Inn span
Theo H - Feb 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was gemaklik.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiedag Wanda,
Ek hoop dit gaan baie goed. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het nuwe kluise in meer as die helfte van die kamers gesit, en gaan vir die Barn kamers (o.a. 14) ook insit. Baie jammer oor die gewerskaf by jul kamer, maar ons het dit ingepas deur die dag wanneer die meeste gaste nie daar is nie. Jy moes ons laat weet het, en ek sou dit onmiddellik gestop het. Weereens baie jammer!
Maar, dit is lekker om te hoor julle het die Awesome Foursome geniet, en die ontbyte en verblyf!
Kom kuier weer vir ons! :)
Tsitsikamma groete,
Irma, Chris en die Tsitsikamma Village Inn span
Johannette L - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Beste Johannette,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is wonderlik om te hoor en ons waardeer dit baie! Kom kuier gerus weer!
Tsitsikamma groete,
Irma en die Tsitsikamma Village Inn span
Nathalie S - Jan 2016
Algehele gradering
Regtig 'n ongelooflike ondervinding!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie dag Nathalie,
Dit is fantasties, bly julle het die spesial pakket geniet! Sien uit na jul volgende kuier!
Tsitsikamma groete,
Irma en die Tsitsikamma Village Inn span
Danie W - Des 2015
Algehele gradering
Dit was awesome.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeie dag Danie,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is baie bly julle het dit 'awesome' gevind! Nou het ons 'n ekstra huppel in ons stappie. Kom kuier weer vir ons!
Tsitsikamma groete,
Irma en die Tsitsikamma Village Inn span
Louw L - Des 2015
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemore Louw
Baie baie dankie; ons waardeer dit baie!! Ons is baie bly om te hoor jul het dit by ons geniet. Nou't ons weer 'n ekstra huppel in ons stappie! :)
'n Baie mooi Kersfees en mag 2016 super lekker wees.
Tsitsikamma groete, Irma
Monika R - Jul 2015
Algehele gradering
The Tsitsikamma Village Inn is ideally situated for reconnoitering that entire area - and there is much to see there.
Lees meerTsitsikamma Village Inn se terugvoer
Good morning Monika,
I trust you're very well and are enjoying the festive season.
It warms my heart to read your review. all I can say is, thank you so very much! Its very humbling, and so rewarding for us. :)
I will most certainly pass your message onto our team, which will be the cause of smiles all around. thank you! :)
Enjoy the rest of your day.
Kind regards,
Irma
Willem D - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was uitstekend, 'n aangename verrassing.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemore willem
Baie baie dankie vir jou terugvoering.....ons waardeer dit baie!! nou't ons almal weer 'n huppel in ons stappie! :)
So bly julle het dit geniet, en gaan weer vir ons kom kuier!
Wense vir julle vir 'n baie spesiale kers seisoen.
Tsitsikamma groete, Irma
Dalene R - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtig, skoon, gerieflik, baie vriendelike en hulpvaardige diens.
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiemore dalene
Hoop dit gaan baie goed.
Wonderlik om te hoor, baie baie dankie!! ons waardeer. :)
'n Wonderlike kers seisoen vir julle en alles van die beste vir 2016.
Tsitsikamma groete, Irma
Errol V - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend en rustig!
Tsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiedag elaine
So lekker en goed om te hoor......baie baie dankie, ons waardeer!! :)
Kom kuier weer vir ons. 'n baie mooi kers seisoen en voorspoedige 2016.
Tsitsikamma groete, Irma
Ziel B - Des 2014
Algehele gradering
Baie uniek en vriendelik.
Lees meerTsitsikamma Village Inn se terugvoer
Goeiedag ziel
Hoop dit gaan baie goed.
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer. kan nie glo julle het 'n jaar terug hier gebly nie....tyd vlieg regtig.
Net 'n bietjie inligting sedert jul hier gebly het - 8 van die 16 hout kamers het ons klankdig laat maak, en die laaste 8 gaan ons vroeg volgende jaar doen na seisoen. ons menu het ook alweer verander, en nog lekkerder variasies beskikbaar. ons tv-opvangs het ook verbeter en wi-fi opvangs is opgradeer en werk nou 100% in elke kamer. sedert ons 1 nov 2010 oorgeneem het, is ons trots op al die veranderinge wat ons aangebring het. so ek dink jul moet weer vir ons kom kuier. :)
Wense vir 'n wonderlike fees seisoen!
Tsitsikamma groete, irma
(chris se ander helfte....:) )
Deon B - Aug 2014
Algehele gradering
Wonderwêreld!
Denise B - Aug 2014
Algehele gradering
Stunning location, neat, clean and friendly.
Jacobus G - Jul 2014
Algehele gradering
Stairs not great for older people. Otherwise an excellent stay
Pieter V - Mei 2014
Algehele gradering
Absolutely brilliant place, hidden gem in the forest.
Adele M - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Bossie B - Apr 2014
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Hele S - Des 2013
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Verena Z - Des 2013
Algehele gradering
It is a wonderful place: very friendly and clean!
Divienne C - Des 2013
Algehele gradering
Excellent accommodation, beautiful scenery and friendly staff. Will go again.
Ria S - Nov 2013
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding in die mooiste natuur!
Karen T - Nov 2013
Algehele gradering
We really loved and enjoyed our stay
Tanya D - Apr 2013
Algehele gradering
Awesome! Just loved it.
Bekiwe O - Apr 2013
Algehele gradering
The place is trully beautiful pity that it was raining when we where there.
Lees meerJustin L - Okt 2012
Algehele gradering
A lovely environment and convenient.
Michelle S - Des 2011
Algehele gradering
Breathtaking and ideal for a couple wanting to spend time alone.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 102 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darnellstraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom