- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Regiment Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tuck Inn is in Kei Mouth geleë en bied verblyf in 2 eenhede en kan tot 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer wanneer dit saam bespreek word.
Tuck Inn Cottage kan tot 2 gaste akkommodeer en is apart van die hoofhuis in die tuin. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort en toilet.
@Tuck Inn is op die onderste vlak van die hoofhuis geleë en word via 'n privaat ingang bereik. Die eenheid kan tot 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ook ingerig is met 'n koningingrootte-bed. Twee bykomende matrasse is beskikbaar vir kinders, en die leefarea beskik oor 'n gemaklike driesitplekbank. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe en pizza-oond. Die oordekte braai-area kan gebruik word as die weer sleg is. Veilige parkering is beskikbaar.
Tuck Inn Cottage is naby die strand en 1 km vanaf die Groot-Kei-rivier. Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, staproetes, gholf, perdry en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pixie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 Regiment Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Tuck Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Regiment Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang