Tuck Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tuck Inn is ’n gerieflike woonstel vir 2 in Kei Mond, sowat 800 m van die strand af.

Die woonstel is apart van die hoofhuis in die tuin en het ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar ’n TV met DStv is. WiFi is beskikbaar. Die woonstel word 2 keer 'n week skoongemaak.

Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe en pizza-oond. Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Tuck Inn is 350 m vanaf die winkels en doendinge in die area sluit voëlkyk, staproetes, gholf, perdry en tennis in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tuck Inn sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tuck Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za